Leerder met panga gedreig, selfoon gesteel

2016-05-26 06:00

’n Matriekleerder van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp is verlede Donderdag helder oordag langs die hokkieveld met ’n panga teen die keel gedreig en van haar sel--foon beroof.

Grietjie Burger (18) is net na 14:00 deur ’n onbekende man genader, toe sy by die hokkieveld vir haar medespelers gewag het.

Volgens haar ma, Soria Swart, het Grietjie gedink dit is een van die werkers.

“Hy het haar van agter om die lyf gegryp, ’n panga teen haar keel gehou en haar selfoon geëis,” sê Soria. “Nadat sy haar selfoon vir hom gegee het, het hy beveel dat sy haar tablet oorhandig.

“Die enigste tablet wat ons in ons huis ken, is daardie klein pilletjies wat jy vir ’n kopseer drink.”

Volgens Swart het die verdagte haar nie geglo nie, en aggresief geraak. “Gelukkig doen Grietjie al vir jare MMA, en is ’n vrywilliger by die NSRI en ’n paramedikus. Sy weet hoe om haarself te verdedig en hoe om in moeilike situasies kalm te bly. Haar kalmte moes hom onkant betrap het, en sy kon daarin slaag om los te ruk.”

Volgens Swart het sy na die rugbyveld gehardloop waar een van die afrigters was. Hy het haar dadelik na die kantoor geneem.

“Die wyse waarop die skool die situasie hanteer het, asook die vinnige optrede van die personeel en ondersteuning, was absoluut ongelooflik,” sê Swart.

“Hulle het die saak by die polisie aangemeld en my dadelik in kennis gestel.”

Nico Malan skoolhoof Franz Lötz sê: “Na aanleiding van ‘n paar insidente oor die afgelope paar jaar in en om die skool, wat telkens by die Department van Onderwys aangemeld is, is ons baie dankbaar dat die departement aan ons pleidooi gehoor gee. Materiaal vir ‘n veiliger omheining is reeds gister [Maandag] afgelaai en oprigting sal binnekort begin. Dit sal beslisf tot ‘n veiliger omgewing lei.”

“Ons is dankbaar dat niemand in sulke insidente beseer is nie. Die onderwysers en dames in die kantoor hanteer sulke situasies vinnig en met die nodige erns en deernis, omdat dit ‘n traumaties ervaring is. Die polisie en ouers word onmiddellik gekontak en leerders ondersteun, soos die situasie dit mag ver-eis. Ek kan met reg sê dat ek baie trots op die personeel is.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.