Leesstof vir die jongspan

2016-06-23 06:00

MAMMAS en pappas staan die kans om Waaghals en Perdepiekniek (boek 17 en 18 in die Stalmaatsreeks) deur Lize Roux vir hul kleinspan te wen.

Die boeke is ideaal vir kinders van nege jaar en ouer.

Boek 17 in dié gewilde perdereeks, handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool. ’n Hele langnaweek lank gaan Anri, Megan en Karen doen wat hulle die heel graagste doen – tyd in die buitelug deurbring saam met die perde. Boonop gaan hulle deur ’n wêreldbekende Olimpiese ruiter afgerig word.

Een van die ruiters in Anri-hulle se groep is egter ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy in groot moeilikheid beland en haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?

Die afrigtingskamp is reeds verby, maar Anri se maag slaan steeds bollemakiesie as sy daaraan terug-dink. Dit gaan nie nét oor hulle ’n wonderlike tyd saam met die perde deurgebring het nie ...

Ná die briefie wat Jacques by die kamp in haar hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders.

Anri se vriendin Megan besluit om ’n piekniek te reël waar hulle lekker saam met Jacques en sy vriende kan kuier, maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor Storm, die hingsvulletjie wat reeds diep spore in Jacques se hart getrap het . . .

Meer as 100 000 kopieë is al van die immergewilde Stalmaats-reeks verkoop.

WEN! WEN! WEN!

Om vir die boekprys in aanmerking te kom, stuur ’n epos met die woord Stalmaats in die ondewerpreël, jou naam en van, asook kontaknommer na kougaexp@media24.com.

Die kompetisie, met komplimente van Lapa Uitgewers, begin vandag en eindig om 17:00 op Donderdag 30 Junie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.