Lollos besoek Jeffreysbaai

2017-08-24 06:00
Lollos, Lettie, Karla en Disco besoek die NG Kerk Kompleks in Jeffreysbaai om 12:30 op 27 Augustus.                      Foto:VERSKAF

Lollos, Lettie, Karla en Disco besoek die NG Kerk Kompleks in Jeffreysbaai om 12:30 op 27 Augustus. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LOLLOS maak op 27 Augustus om 12:30 ’n mallemeule draai by die NK Kerk Kompleks op die hoek van Torchwoodlaan en Olienhouutlaan in Jeffreysbaai.

Gedurende dié Lollos 9 - Mallemeule konsert, ontmoet maatjies Willla die Gorilla wat

vir Lollos en Lettie vir ete

genooi het - maar hy haat

dit as iemand laat is.

Willa is die baas van Aapstert, ’n wonderlike pretpark met ’n tuimeltrein en wolkie-wiel. Lollos, Lettie, Disco en Karla spandeer die hele dag in die park en geniet die speletjiies en pretritte terwyl hulle nuwe liedjies sing soos Voer die Varkie Vet, Woep-Wap en Lalalollie. Maar gaan hulle betyds wees vir hul afspraak?

Ou gunsteling-karakters kom maak ook ’n draai op die dag.

Lollos het al agt CD’s en DVD’s uitgereik, waarvan ses platinum status bereik het. Lollos het verder die SAMA-toekenning vir die beste kinderalbum gewen, asook die 2015 Tempo Toekenning vir die Topverkoper DVD. Lollos spog ook met ’n Ghoema-toekenning nominasie in 2015.

Lollos kan nie wag om saam met sy maatjies van Jeffreysbaai te dans en sing nie. Hy hoor hulle dans en lag te lekker.

Die deure open om 12:00 en die verto-ning duur 50 minute.

Lollos storieboeke, aktiwiteitsboeke, badprodukte, klere, sagte speelgoed, rugsakke, beddegoed en kampstoele sal by die konsert te koop wees.

Vir kaartjies en meer inligting, skakel 082 868 3056 of 082 410 7682, of stuur ’n epos na admin@kindervermaak.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/Africa
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.