Ma sny polse ná kind glo pille inkry

2017-04-27 06:02

’n Meisie van Jeffreysbaai is dood nadat haar ma na bewering slaappille in haar melkskommel gegooi het.

Die negejarige meisie se ma het na bewering verlede Woensdagaand ’n uitval met haar vriend gehad en toe glo besluit om slaappille te drink. Sy het blykbaar eers vir haar dogter slaappille ingegee deur dit in haar melkskommel in te meng. Hierna het die ma glo self ook slaappille gedrink.

“Die kind het die volgende oggend nie wakker geword nie,” sê kapt. Gerda Swart, ’n polisiewoordvoerder.

Die ma het toe haar eie lewe probeer neem en haar polse gesny. Haar vriend het op haar afgekom en haar na die hospitaal gebring.

Swart het bevestig dat die ma in die hospitaal opgeneem is en dat die polisie die saak ondersoek. Die polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen.

’n Lykskouing sal uitgevoer word om die oorsaak van die kind se dood te bepaal.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
There's an app for that: how apps have changed us

"There's an app for that" is more than just Apple's marketing mantra. Mobile apps have emerged over the last 10 years or so for practically every need in a person's day and changed our lives.

/Sport
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.