Mentors laat kolwe klap, paaltjies spat

2016-11-17 06:00

DIE Mentors JBay Krieketklub het die naweek drie van hul vier naelbyt-wedstryde gewen.

Die Mentors se eerstespan het hul kragmeting teen die Helenvale Krieketklub op Sondag met vier paaltjies en ’n bonuspunt gewen.

Helenvale, wat eerste gekolf het, het 153 lopies (almal uit) aangeteken.

CJ Vlok, Jacques van Aarde en JJ Killian het elk twee paaltjies geneem.

Mentors het die wenlopies in die 28ste beurt aangeteken met Morné Schutz op 39 nie-uit-nie, en Dean Rohrbeck met 33 nie-uit-nie.

Mentors se tweede span moes Saterdag die knie voor die Despatch Krieketklub buig. Die plaaslike manne kon slegs 88 lopies aanteken, en het die wedstryd met 153 lopies verloor.

Mentors se derde span het hul wedstryd teen die Bloemendal Krieketklub met 8 paal-tjies gewen. Bloemendal het 118 lopies aange-teken, met Hannes Lotter wat 4 paaltjies vir 7 lopies geklits het.

Mentors het die wenlopies in die 21ste boulbeurt aangeteken met Henrico van Rooyen op 41 nie-uit-nie, en W. Bezuidenhout met 34 nie-uit-nie.

Mentors se vierde span het hul wenlopies in die 15de beurt teen die Kwanobuhle Krieketklub aangeteken, met Dewald Bouwer op 36 lopies, Tim Mountford met 29 nie-uit-nie en Justin Moolman met 22 lopies.

Kwanobuhle het 113 lopies vir 8 in hul 20 boulbeurte aangeteken. Tim Mountford het 3 vir 22 geneem, Travis Gradwell 2 vir 6 en Tiaan van Hysteen 2 vir 12.

Mentors het die wedstryd met 6 paaltjies gewen.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.