Moordsaak ná ’n jaar hervat

2017-02-02 06:01
Die Duitse paartjie Jens Leunberg en Kristina Adler word van die moord op Claus Schroeder, ’n sakeman van Jeffreysbaai, aangekla.

Die Duitse paartjie Jens Leunberg en Kristina Adler word van die moord op Claus Schroeder, ’n sakeman van Jeffreysbaai, aangekla.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Ná ’n lang onderbreking is die verhoor van die vermeende moordenaars van die Jeffreysbaaise sakeman Claus Schroeder Maandag hervat, maar dit is onmiddellik weer uitgestel.

Die verhoor, wat al sowat sewe jaar sloer, het Maandag ná bykans ’n jaar in die hooggeregshof in Port Elizabeth hervat. Dit is egter onmiddellik tot 16 Maart uitgestel sodat die Regshulpraad eers kan besluit oor verhoogde tariewee vir die regsverteenwoordigers.

Jens Leunberg en Kristina Adler, ’n paartjie wat van Duitsland afkomstig is, staan tereg vir die moord op Schroeder.

Schroeder het in 2009 onder raaiselagtige omstandighede vermis geraak nadat hy sy plaas by Thornhill, net buite Jeffreysbaai, besoek het. Hy is later dood verklaar, maar sy lyk is nooit gevind nie.

Die Duitse paartjie het die betrokke plaas by Schroeder gehuur en hulle was na bewering van plan om dit vir meer as R8 miljoen te koop.

Hoewel die paartjie in 2008 opgehou het om huur aan Schroeder te betaal, het hulle hom glo oortuig dat hulle finansieel sterk genoeg was om die plaas te koop. Schroeder was na bewering van plan om die koop van die plaas te kanselleer toe hy verdwyn het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.