Nuwe raad olie ratte vir toerismeprojekte

2015-11-19 06:00
Die Jeffreysbaai Toerismeraad vir 2015/ 2016 is Jacqui Bursey (kantoorbestuurder), Elmarie Thomas (nuusbrief), Lorens Sampson (skakelbeampte), Deon Freemantle (voorsitter), Estelle de Beer (bemarking) en Marissa Meyer (finansies).                Foto

Die Jeffreysbaai Toerismeraad vir 2015/ 2016 is Jacqui Bursey (kantoorbestuurder), Elmarie Thomas (nuusbrief), Lorens Sampson (skakelbeampte), Deon Freemantle (voorsitter), Estelle de Beer (bemarking) en Marissa Meyer (finansies). Foto

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

JEFFREYSBAAI se toerisme-handelsmerk moet gebou word tot waar die dorp as die mees gesogte toerismebestemming in die wêreld beskou word.

Dit is die oogmerk vir toerismebemar-king van die nuwe voorsitter van die Jeffreysbaai Toerismeraad, Deon Freemantle. Volgens hom moet Jeffreysbaai “skaamte-loos” fokus op wat uniek, interessant en die moeite werd is om in die dorp te besoek.

Eerste in die pyplyn is die aanbring van muurkuns wat die Kouga-streek en al die aktiwiteite binne Jeffreysbaai en omliggende gebiede ten toon gaan stel.

“Daar is reeds samesprekings met die Kouga Plaaslike Toerismeraad om ’n jaarlikse toerismefees in Jeffreysbaai aan te bied,” sê Freemantle. Die fees sal fokus op alles wat plaaslike is - van besighede tot handgemaakte produkte.

Inwoners en besoekers kan ook uitsien na verskeie opwindende aktiwiteite gedurende die komende Desember-vakansie.

“Dit is my visie om die samewerking tussen die toerismeraad en plaaslike besighede te bevorder, asook om die beeld van Jeffreysbaai as ’n vakansie- en familiedorp te verstewig,” sê Freemantle.

“Die Jeffreysbaai Toerismeraad, ’n nie-winsgewende organisasie, is daar om die gemeenskap te dien en sodoende meer toe-riste na die dorp te lok.”

Huidiglik, is daar ’n gemiddeld van 20 besoekers per dag by die plaaslike toerisme-kantoor gedurende die stil tye, en tussen 30 en 40 telefoniese navrae.

Vir meer besonderhede, skakel Freemantle by 042 293 1696 of stuur ’n epos na deonfreemantle50@gmail.com.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.