Onder-11 rugbyspelers meet kragte

2016-06-16 06:00

AGT o.11-rugbyspanne van skole in die Oos- en Wes-Kaap, asook die Vrystaat, meet eersdaags kragte in Jeffreysbaai tydens die JBay Aloe Cup - die grootste geleentheid op die Laerskool Jeffreysbaai se rugbykalender.

’n Allemintige R10 000 prysgeld is op die spel.

Gunstelinge sluit in die laerskole Gene Louw van die Wes-Kaap en Grey Kollege van die Vrystaat. Skole wat egter nie onderskat moet word nie, is die Laerskool Durvanville van die Wes-Kaap en die Laerskool Handhaaf van die Oos-Kaap. Buiteperde sluit in die laerskole Jeffreysbaai (Oos-Kaap), Universitas (Vrystaat), Durvanville (Wes-Kaap), Knysna (Wes-Kaap) en Volkskool (Oos-Kaap).

Bo-baas skeidsregters sal tydens elke wedstryd in beheer van die fluitjie wees.

Volgens Laerskool Jeffreysbaai rugby-afrigter Heinrich Crouse, beoog hulle om die toernooi ’n jaarlikse instelling te maak en die aantal spanne na 12 uit te brei. En wie weet, miskien sluit die volgende toernooi netbal in.

Die Jbay Aloe Cup, geborg deur Value Ad-ded Life, vind vanaf 21 tot 24 Junie in Jeffreysbaai plaas. Na drie dae se top-gehalte rugby en 20 wedstryde, sal die wenspan op 24 Junie gekroon word. Die wenners stap weg met prysgeld van R5 000, terwyl die naaswenners R3 000 terug huis toe vat. Die span wat derde eindig, kry R2 000. Menlo Konstruksies borg die prysgeld.

Voor- en agterspelers van die toernooi sal aangewys word en hulle sal elk ’n Powerade-geskenkbewys ontvang.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.