Ons maak reg wat die ou Raad verbrou het

2017-08-17 06:05

TYDENS ons eerste jaar agter die stuur van sake het ons op ‘n paar nare verrassings afgekom, insluitende ou uitstaande rekeninge van miljoene rande.

1. Dept. van Vervoer vir jare nie betaal nie

Die munisipaliteit het vir etlike jare onder beide die vorige twee rade nie bestuurslisensie-gelde oorbetaal aan die Departement van Vervoer nie. Die uitstaande bedrag was R11-miljoen ten tyde van die verkiesing. Ons betaal tans die skuld af.

2. R46-miljoen waterrekening

Kort na die verkiesing het ons ontdek dat die Nelson Mandelabaai-metro reeds in Mei 2016 uit die bloute vir Kouga ‘n waterrekening van R46-miljoen gegee het, maar dat die rekening nooit aan die raad bekend gemaak is nie. Dit is naas Kouga se maandelikse waterrekening.

Volgens die Metro, het hulle Kouga tussen 2012 en 2016 te min gevra vir water. Ons onderhandel tans met die Metro rakende die rekening.

3. Hofsaak oor 2012 St Francis-brande

Die munisipaliteit is tans in ‘n hofsaak verwikkel wat ons tussen R30-miljoen en R40-miljoen kan kos indien ons die saak sou verloor. Die eis volg op die groot brand van 2012 wat dosyne huise by St Francisbaai se kanale tot puin gelê het.

4. R13-miljoen verskuldig - Dept van Arbeid

Tot ons skok het ons onlangs ontdek dat die munisipaiteit vanaf 2007 tot 2016 nooit geld oorbetaal het aan die Departement van Arbeid vir die Vergoedingsfonds nie. Dit beteken dat personeel nie gedek was vir beserings aan diens of beroepverwante siektes nie. Ons het tot ‘n vergelyk met die Departement kon kom ten einde te verseker dat personeel gedek is en onderhandel tans rakende die afbetaling van die rekening.

5. Balju van die hof

Die munisipaliteit het in die verlede verskeie arbeidsake teen werknemers verloor, maar versuim om toekennings wat aan die werknemers gemaak is, te betaal. Gevolglik moes ons verskeie ou toekennings uitbetaal oor die afgelope jaar.

Die munisipaliteit het ook amper in Julie 2017 nege voertuie verloor as gevolg van so ‘n ou saak. Die balju van die hof het by die munisipaliteit opgedaag met ‘n hofbevel om die voertuie te konfiskeer. Ons moes vinnig optree om dit verhoed deur die uitstaande bedrag van R152 000 oor te betaal. Die bedrag het die toekenningsgeld ingesluit, asook hof en baljukostes.

6. Krediteure nie binne 30 dae betaal nie

Munisipaliteite word wetlik vereis om hul krediteure binne 30 dae te betaal. Dit gebeur egter al vir baie jare nie in Kouga nie. Ten einde die kontantvloei van die munisipaliteit te verbeter sodat krediteure betyds betaal kan word, word ‘n Kostebeheer-beleid tans streng toegepas.

Vervolg op bls. iv

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.