‘Potholes’ te koop in Astonbaai

2016-11-17 06:00
Netjies-vervaardige TE KOOP-tekens met die woorde, “Potholes te koop”, het motorbestuurders die afglope paar weke op die sypaadjies in veral Astonbaai begroet.     Foto: JANNIE HOUGH

Netjies-vervaardige TE KOOP-tekens met die woorde, “Potholes te koop”, het motorbestuurders die afglope paar weke op die sypaadjies in veral Astonbaai begroet. Foto: JANNIE HOUGH

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

NETJIES-vervaardigde TE KOOP-tekens met die woorde, “Potholes te koop”, het motorbestuurders die afglope paar weke op die sypaadjies in veral Astonbaai begroet.

Almal wonder oor die geheimsinnige “Marinda” wat as “agent” optree. En niemand kan sê ons volkie lag nie vir homself nie! Want wie sal nou nié ’n slaggat wil koop nie – solank hulle net weet dis die einde van die smart op ons paaie? Onge-lukkig is daar ’n kinkel: net “voice mail” is op Marinda se foon beskikbaar. Jammerte – ek wou self ’n paar gate gekoop het – dalk sommer ’n boom of drie daar in die straat op my nuwe eiendom plant.

Intussen het iemand van die tekens verwyder en langs die pad parkeer. Die regerende party? Die opposisie? Iemand wat ’n huis bou en dakplate soek?

Wie weet? Maar dit het darem vir ’n paar vrolike weke ge-sorg, terwyl motoriste deur die gate gevleg het.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.