Ruan is ‘Kouga Express’ se Voorblad-Kersbaba

2016-12-22 06:01
Die oulike Ruan Jacques Vosloo van Jeffreysbaai het met sy groot blou oë en pikante glimlag die beoordelaars se harte gesteel en is vanjaar se Kouga Express Voorblad Kersfeesbaba.                  Foto: BEAUTIQUE PHOTOGRAPHY

Die oulike Ruan Jacques Vosloo van Jeffreysbaai het met sy groot blou oë en pikante glimlag die beoordelaars se harte gesteel en is vanjaar se Kouga Express Voorblad Kersfeesbaba. Foto: BEAUTIQUE PHOTOGRAPHY

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MA se seun en pa se oogappel.

Die oulike Ruan Jacques Vosloo van Jeffreysbaai het met sy groot blou oë en pikante glimlag die beoordelaars se harte gesteel en is vanjaar se Kouga Express Voorblad- Kersfeesbaba.

Ruan, gebore op 26 April, is ’n groot vreugde vir sy ouers Jacques en Liesel. Hy is ’n baie rustige en soet seun - party dae het hulle nie eers geweet daar is ’n baba in die huis nie.

Ruan spog reeds met twee tande en slaap regdeur tot die volgende oggende met Ellie Olifant - sy beste maatjie.

Sy gunsteling kos is mieliepap en fyngemaakte spaghetti bolognaise met groente. Hy het onlangs begin om macaroni en kaas met maalvleis te eet, en is mal oor sy pappa se gebraaide hoender.

Vir appelskyfies, waatlemoen, biltong en babakoekies sê Ruan nie sommer maklik nee nie.

Hy is nie ’n baba wat van stilsit hou nie. Hy neem die huis met sy loopring behoorlik op horings, en wanneer die mure begin druk neem hy ’n avontuur na buite. Die honde moet net fyntrap of hy keer hulle aan.

Ruan kan homself vir ure met plastiekbakke en -bottels besig hou.

“Hy is sy mamma en pappa se blou-oog prins met die mooiste lag en oë wat deur jou siel kyk,” vertel Liesel. “Ruan is altyd vriendelik. Hy hou daarvan om vir foto’s te poseer. Alhoewel hy ’n wil van sy eie het en soms ’n regte karnallie kan wees, is hy baie gehoorsaam.”

Die Vosloo-familie gaan Kersdag rustig by die huis saam met familie deurbring.

En wat kan Ruan in sy Kerskous verwag?

Speelgoed vir die strand, en ’n Learn with me Zebra-loopring.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.