SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging Grysbok-tak vereer lede

2017-02-02 06:02
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging se Grysboktak in Jeffreysbaai het Donderdag hul top skuts vir 2016 vereer. Van die skuts is (links) Johan Strydom (haelgeweer), Christin Kruger (vrouekampioen) John Barnes (senior kampioen), Stuart Riddle (klubkampioen) en André Botha (Grysboktak-president).                         Foto: MONIQUE BASSON

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging se Grysboktak in Jeffreysbaai het Donderdag hul top skuts vir 2016 vereer. Van die skuts is (links) Johan Strydom (haelgeweer), Christin Kruger (vrouekampioen) John Barnes (senior kampioen), Stuart Riddle (klubkampioen) en André Botha (Grysboktak-president). Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewa-ringsvereniging se Grysbok-tak in Jeffreysbaai het Donderdag hul top skuts vir 2016 vereer.

Marco Viviers het as die junior kampioen weggestap, terwyl John Barnes as die senior kampion aangewys is. Christin Kruger het die titel as die vrouekampioen verower, en Stuart Riddle is as die klubkampioen gekroon.

Mornay Eyre, André Botha, Francois Ferreira, Aldo Smith, Hennie du Plessis, Stuart Riddle en Rudi van Breda het die klub se naam tydens die 2016 Platinum President- skiet hoog gehou.

Nog ’n eer wat die klub te beurt geval het, is twee spanne se deelname aan die Nasionale Spanskietkompetisie. Die spanlede is Aldo Smith, Stuart Riddle, Hennie du Plessis, Mornay Eyre, André Botha, Corné Beukes, Wynand van Onselen, Hein Blume, Kosie Beukes, Francois van Wyk en Johan Kruger (reserwe).

UITSLAE

  • Corné Beukes - Swaarkaliber
  • Stuart Riddle - Rooijakkals
  • Kosie Beukes - Presidentskiet: Vlakte
  • Francois Ferreira - Presidentskiet: Bosveld
  • André Botha - Handwapen
  • Francois Ferreira - Rooibok
  • Stuart Riddle - Vlakvark
  • Stuart Riddle - Swartwildebees
  • Stuart Riddle - .22 Rimfire
  • Willem Botha - .22 Rimfire Junior o.18
  • Johan Strydom - Haelgeweer
  • Marco Viviers - Junior Kampioen
  • John Barnes - Senior Kampioen
  • Christin Kruger - Vrouekampioen
  • Stuart Riddle - Klubkampioen

Jagters en voornemende jagters is welkom om by die Grysbok-tak aan te sluit.

Volgens streekkoördineerder Stuart Riddle, is dit belangrik dat jagters geoefen is en eties jag. “Ons lei mense op sodat hulle die vermoë en selfvertroue het om goeie jagters te wees.

“Ons is nie net jagters nie, maar plaas ook groot klem op wildbewaring. Vir ons, as jagters, gaan dit oor die volhoubare benutting van die natuur.”

Vir meer inligting, skakel Dolf Botha by 042 296 2660 of 071 689 9761.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/South Africa

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.