Sakeleiers vir 2015 aangewys

2016-02-25 06:00
Die Sakeleier-trofeëwenners vir 2015 is (agter) Tony Ward van Build-It Hardeware, Francois Britz van Humansdorp Toyota, (voor) Barbara Jacobz van DisChem, Sandra Lötter van The Rose Barn, Daphne Botha van Value Added Life en Sarisa Ferreira van Areli Veg.  Foto: MONIQUE BASSON

Die Sakeleier-trofeëwenners vir 2015 is (agter) Tony Ward van Build-It Hardeware, Francois Britz van Humansdorp Toyota, (voor) Barbara Jacobz van DisChem, Sandra Lötter van The Rose Barn, Daphne Botha van Value Added Life en Sarisa Ferreira van Areli Veg. Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SY ken van raakvat, regruk, fyn voetwerk en motivering. Belangrikste van als, sy weet hoe om geld te laat groei.

Daphne Botha van Value Added Life, ’n kundige op die gebied van maer-vervaardiging, ’n boer, ’n ma en bemarker duisend het die gesogte Sakeleier van die Jaar-toekenning vir 2015 voor verskeie vooraanstaande sake-eenhede van regoor die Kouga se neuse opgeraap.

Botha is verder met die Pam Golding Trofee vir die Sakeleier in die Groot Besigheidsektor in Kouga beloon.

Dié toekennings is Donderdag tydens die Kouga Besigheidsforum se jaarlikse toekenningsgeleentheid by The Links in St. Francisbaai oorhandig.

Die dooel van die toekennings is om erkenning aan sakewysheid en uitmuntendheid in die groter Kouga-gemeenskap te gee, sê Frans van Eeden, voorsitter van die Kouga Besigheidsforum.

Botha is ’n vennoot en finansiële direkteur van Ferlot Manufacturing en Value Added Life - die vervaardigers en wêreldwye verspreiders van gesondheidsmiddels soos Procyden.

Sy spog met ’n graad in Rekenkunde, asook ’n meestersgraad Besigheidsadministrasie (MBA) en word deur haar kollegas as veelsydig en gebalanseerd beskryf.

Botha is instrumenteel in die groei en winsgewindheid van drie verskillende besighede en sy vaar puik met algemene bestuur, bemarking en motivering van werkne-mers.

Weg van die besigheidsektor, is Botha ’n kranige uithou-perderuiter, deeltydse wildboer en dien sy aktief op verskeie ouerverenigings by skole.

Sakeleiers: Trofeëwenners vir 2015

. Sakeleier in Humansdorp: Francois Brits van Humansdorp Toyota

. Sakeleier in Patensie: Sarisa Ferreira van Areli Veg

. Groot besigheid in Jeffreysbaai: Daphne Botha van Value Added Life

. Kleiner besigheid in Jeffreysbaai: Dawie Scholtz van Carrycat Marine

. Klein Besigheid van die Jaar: Sandra Lötter van The Rose Barn

. Werknemer van die Jaar: Yolanda Rautenbach van CapCubed Home Loan Experts

. Projekleier vir 2015: Dries du Preez van Buchner Propvest

. Opkomende Besigheid van die Jaar: Tony Ward van Build-It Hardeware

. Professionele Dienste: Barbara Jacobz van DisChem

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.