‘Samaritane’ verwyder dwelms op toneel

2017-04-13 06:02

Twee mans wat soos barmhartige Samaritane voorgekom het deur ’n man op ’n ongelukstoneel te help, was toe eintlik handlangers wat ontbied is om dwelms van die ongelukstoneel te verwyder.

Beamptes van die polisie se honde-eenheid het Donderdagoggend op die N2 sowat 20 km van Jeffreysbaai op ’n ongelukstoneel afgekom waar ’n Honda Ballade in die bosse langs die pad beland het.

“Die polisie het twee insittendes van ’n Opel op die ongelukstoneel gesien en dit het gelyk of hulle die man in die Honda bystaan,” sê sers. Majola Nkohli, polisie- woordvoerder.

Met ’n tweede blik het die polisie gemerk die twee verwyder goedere uit die Honda wat hulle vermoedelik wou steel.

“By nadere ondersoek het die polisie vasgestel dat die twee Mandrax-tablette uit die Honda wou verwyder en versteek.”

Die polisie het op 1 032 Mandrax-tablette met ’n straatwaarde van R61 920 beslag gelê.

Nkohli sê die polisie het later vasgestel dat die bestuurder van die Honda die twee insittendes van die Opel kort ná die ongeluk ontbied het om die dwelms te verwyder voordat die polisie op die ongelukstoneel aankom.

Die drie mans, van 26 tot 42 jaar oud, is op die toneel in verband met handel in en die besit van Mandrax in hegtenis geneem. Hulle het verlede Maandag in die hof op Humansdorp verskyn.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
Travel Dreams? Where would you rather be right now?

Partnered: Whether you're missing family overseas, dreaming of family adventures or romantic hideaways we all have that one place we'd rather be right now - but have you thought about the best way to get there?

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.