Samewerking: ’n wen-wen situasie

2017-07-27 06:02
’n Trop Boerbokke is fluks besig om die tuin regoor die polisiekantoor in Jeffreysbaai op te vreet.Foto:VERSKAF

’n Trop Boerbokke is fluks besig om die tuin regoor die polisiekantoor in Jeffreysbaai op te vreet.Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

UBUNTU is aksie!

Ry in Jeffreysbaai se hoofstraat af en jy sien ’n gees van samewerking, meelewendheid, omgee vir mekaar wat jy nie oral kry nie.

Regoor die polisiekantoor by die stopteken, is ’n pragtige tuintjie vol vet- en ander plante (deur die Dorp van Drome aangelê?). Omdat die lede van ’n groep vir die voorkoms van die dorp omgee, sorg hulle seker dat dit redelik gereeld water kry. Omdat hulle sekerlik ook vir die algemene welsyn van Kouga verantwoordelik voel, kies hulle plante wat min water nodig het,

Dis die een kant van dié utopiese droom. Die ander kant is die mooi samewerking tussen die Dromers en die eienaars van ’n troppie Boerbokke wat fluks besig is om die tuin op te vreet. Dis nou ’n wen-wen spanpoging. Een deel van die samelewing plant die vreetgoed, en die ander deel se bokke vreet die plantgoed. Die een hand was die ander: die een saai en die ander een maai. Die bokke se eienaars hoef nie vir hul diere kos te koop nie; en die Dromers se werkywer word bevorder deurdat hulle voortdurend kan tuinmaak en die dorp verfraai. Want die weldoeners se werk raak nie klaar nie en die bokke se eetlus ook nie.

Wie se bokke is dit? Wie gee om? Samewerking is wat ’n goeie plaaslike en streeksrege-ring wil sien: Viva, ubuntu, viva!

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/World
 

Makeover saves dog’s life

Lucky Charlie got a complete make-over that helped him get adopted.

 
 

Paws

For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
8 great natural remedies for your pet
Buying a puppy? Don’t get scammed!
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.