Sestig jaar getroud ná liefde met eerste blik

2017-05-25 06:00
Boet (82) en Pat (79) Martins van Jeffreysbaai en Pat was op 4 Mei sestig jaar getroud en nog net so dolgelukkig soos tóé.                 Foto:MONIQUE BASSON

Boet (82) en Pat (79) Martins van Jeffreysbaai en Pat was op 4 Mei sestig jaar getroud en nog net so dolgelukkig soos tóé. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SY opdrag was duidelik: kry vir my ’n trouvrou voor die einde van 1956 òf ek trou glad nie.

Nie bereid om ’n oujongkêrel in die familie te hê nie, het Boet Martins (82) se niggie begin planne beraam. Binne ’n japtrap het sy die niksvermoedende nooi van die apteek langsaan na haar werk genooi.

Hier het Boet met die eerste oogopslag sy hart op Pat (nou 79) verloor - dié mooi meisie met die innemende persoonlikheid.

Die gevoel was wederkerig.

Vanaf daardie dag in Desember het die liefde geblom. ’n Maand later is hulle verloof, op sy ma se verjaardag, en vyf maande later getroud.

Boet en Pat was op 4 Mei sestig jaar getroud en nog net so dolgelukkig soos tóé. Ses dekades later, glo hulle dat hulle absoluut niks omtrent hul huwelik sou wou verander nie.

“Ek kon nie vir ’n beter lewensmaat gevra het nie. Hy is baie lief vir my en gee baie om vir my,” sê Pat, terwyl sy liefdevol aan sy arm raak.

Boet sê Pat se beste eienskap is haar geduld. “Iets wat sy absoluut nodig het met my.”

Pat beaam dit laggend.

Hulle glo een van die geheime van hul lang en geluk- kige huwelik, is dat hulle hard aan hul verhouding werk. “Wanneer jy trou, moet julle as egpaar saam aan die hu-welik werk. Niemand moet dink hy trou met die perfekte persoon nie. So ’n persoon bestaan nie. Jy moet van die eerste dag af aan jou huwelik werk.

“Wedersydse respek, vertroue en aanpassings is noodsaaklik,” is die raad van dié gelukkige paartjie.

Die egpaar het twee dogters, een seun, vyf kleinkinders en drie agterkleinkinders.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/World
 

For the love of Corgis!

WATCH: 35 Corgi's to make your day! If they’re good enough for the Queen of England they’re good enough for us.

 
 

Paws

Can we communicate with our pets?
8 great natural remedies for your pet
Buying a puppy? Don’t get scammed!
WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.