Seun in hof ’n dag voordat sy matriekjaar sou begin

2017-01-12 06:01
Antonio Windvogel (bo) is in Desember in Humansdorp doodgeskiet. Zane Smith (18), wat op dieselfde dag in hegtenis geneem het, het Dinsdag in die landdroshof verskyn om aansoek vir borgtog te doen.

Antonio Windvogel (bo) is in Desember in Humansdorp doodgeskiet. Zane Smith (18), wat op dieselfde dag in hegtenis geneem het, het Dinsdag in die landdroshof verskyn om aansoek vir borgtog te doen.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

OP die dag voordat hy sy matriekjaar by die Humansdorp Sekondêre Skool sou begin, het Zane Smith (18) van dié dorp in die landdroshof op aanklag van moord verskyn.

Smith, wat Dinsdag vir die tweede keer in die hof verskyn het, word van die moord op Antonio Windvogel (26) aangekla wat op 20 Desember 2016 in die Gill Marcus-woonbuurt doodgeskiet is.

Hennie Britz, wat Smith verteenwoordig, het ter ondersteuning van die borgtogaansoek ’n beëdigde verklaring van Smith gelees, waarin hy noem dat hy nie ’n bendelid is nie, geen hangende sake teen hom het nie en sou onderneem om nie getuies te intimideer indien borgtog toegestaan word nie. Britz het ook aangedui dat huisarres as ’n borgvoorwaarde aanvaar sou word.

Die staatsaanklaer het in haar spreekbeurt egter die hof daarop gewys dat die beskuldigde volgens die ondersoekbeampte die oorledene “wou skiet”, aangesien vier patroondoppies op die toneel gevind is en dat die saak as ’n bendeverwante voorval beskou word.

Die saak is tot Donderdag uitgestel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.