Skulpiesmuseum onder nuwe bestuur

2016-04-21 06:00
Susan Hammond Foto: VERSKAF

Susan Hammond Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE bekende Skulpiesmuseum in Jeffreysbaai - een van slegs twee skulpiesmuseums in die wêreld - is onder nuwe bestuur.

Dié museum wat meer as 1 500 skulpspe-sies huisves, is onlangs deur die Kouga-munisipaliteit vir ’n proefperiode in die be-kwame hande van Jeffreysbaai Toerisme en die Humansdorp Museumvereniging geplaas. Die Humansdorpmuseum sal vir die dag-tot-dag bestuur van die Skulpiesmu- seum verantwoordelik wees.

Volgens die agenda van ’n toerisme portefeulje-komiteevergadering, is die besluit geneem omdat daar geen kurator vir die museum is nie, en daar geen begroting vir die algemene instandhouding en herstelwerk van die museum is nie.

Die agenda vervolg dat die museum, wat ’n belangrike bate van die munisipaliteit en ’n groot toerisme-aantreklikheid is, oor die jare verval het weens ’n gebrek aan perso-neel en die nodige toesig om toe te sien dat waardevolle en skaars skulpe nie uit van die vitrines verdwyn nie.

’n Geskenkwinkel waar verskeie aandenkings te koop sal wees, is in die pyplyn.

Toegansfooie sal voortaan gehef word. Die koste is R10 per volwassene en R5 vir kinders jonger as 12.

Dié fondse sal aangewend word vir instandhoudingswerk, opgradering en vervanging van inligtingstukke, asook om ’n salaris aan die toesighouer te betaal.

Die museum se deure is oop vir besoekers vanaf 10:00 tot 15:00 op weeksdae en tussen 09:00 en 14:00 op Saterdae. Susan Hammond, een van die bekende ‘skulpietannies’ in Jeffreysbaai, sal haar uitgebreidekennis van die plaaslike skulpe en kunswerke met belangstellendes deel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.