‘Somer, son, saffier vir my’

2016-12-22 06:01
Johan Janse van Rensburg

Johan Janse van Rensburg

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIT lyk asof binnelanders en intrekkers maar net nie genoeg van Jeffreysbaai en die omliggende area kan kry nie. Kouga Express het op die strand en elders gaan vra: “Hoe-kom juis Jeffreysbaai vir vakansie?” Só gesels hulle oor die lekkerte van die dorp en omgewing.

  • Johan Janse van Rensburg: Ou-Vrystater en Oudtshoorn-inwoner wat Jeffreys sy vaste tuiste gemaak het en by TJs Bait & Tackle in Fountain Mall werk: “Ek het hier die regte holte vir my voet gevind en is oorgelukkig met my werk, die weer, visvang, die son en wind. Die dorp is die ideale vakansiebestemming, en selfs buite seisoen is hier genoeg jongmense om balans te bring.”
  • Chris vd Berg: Skoolhoof van Potchefstroom: “Die kombinasie van natuurskoon, swemgeriewe, plattelandse kalmte en vrolike vakansiegangers skep ’n atmosfeer waarby almal kan aanpas: genoeg aksie vir die jeug, en voldoende geleentheid om te rus na ’n dag se goeie ontspanning in die son. Ideaal, al moet ’n mens ver ry.”
  • Dale en Janicka Hockly: Jonggetroudes uit Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate: “Die beste strand in die wêreld!” sê hulle met entoesiasme.” Ná die drukkende woestynhitte van Dubai (45° en hoër) is die weer ongelooflik lekker. En jy is naby alles – selfs die lughawe.

Behalwe die slaggate (in vergelyking met Dubai se uitstaande paaie) is ons meer as tevrede.” Dale was al in verskeie wêrelddele en by vakansiebestemmings, o.a. die VAE, Saudi Arabië, Kuweit, Thailand, Kenia – maar Jeffreysbaai besit ’n stuk van sy hart.

  • Marina Sidi: wat goed bekend is met uitstaande vakansieoorde soos Elad in Israel, sê die dorp is ideaal vir gesinne.

Kinders kan alleen strand toe stap en sy en ’n vriendin voel baie veilig terwyl hulle ’n huis afwerk wat onlangs gebou is. Die mense se vriendelikheid is veral opvallend as hulle verbystap en selfs hulp aanbied.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

/World
 

Fascinating facts about dogs

Think you know a lot about dogs? How many of these facts do you know?

 
 

Paws

Perfectly captured cat snapchats!
Fascinating facts about dogs
Out with the old dog, in with the new
Play with your pet when you're not at home
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.