Speedfit-atlete wys staal by SA’s

2017-03-16 09:53

UITBLINK Speedfit Atletiekklub-atlete Lynique Claassen (13), Jaden Witbooi (11) en Chase Alberts (9) wys eersdaags hul sport-staal tydens die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekkampioenskappe wat vanaf 24 tot 26 Maart in Potchefstroom plaasvind.

Dít volg na hul ster-prestasies tydens die OP Atletiekkampioenskappe in Cradock vroeër vandeesmaand waar hulle verskeie medaljes en rekords hardloop-hardloop ingepalm het.

Sportster Lynique, ’n gr. 7-leerder van die Laerskool Jeffreysbaai, is nie ’n groentjie op die nasionale atletiekveld nie. Vanjaar is die vierde keer wat sy die Oos-Kaap op nasionale vlak verteenwoordig: 200m en 75m hekkies, en verspring.

Laerskool Stulting-leerder, Jaden, gaan sy atletiekvernuf tydens die 150m en 75m hekkies ten toon stel. Hy hoop om ’n medalje in verspring te verower.

Die jongste lid van die driemanskap, Chase van die Laerskool Jeffreysbaai, beoog om tydens die byeenkoms sy drie skolerekords in die 80m- en 100m-naellope te verbeter.

Lynique, Jaden en Chase word deur Jannie van Nie-kerk van Speedfit Atletiekklub afgerig. Hy bied spesialisafrigting in verspring en naellope aan.

Individue of maatskappye wat die drie atlete finansieel kan bystaan om die SA’’s in Potchefstroom by te woon, kan Jannie by 072 642 4087 skakel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.