Tsitsikamma as beste kamp bekroon

2016-09-01 06:00

MEER dagbesoekers het die afgelope boekjaar die Tsitsikamma-gebied van die Tuinroete Nasionale Park aangedoen as die vorige jaar.

Die Tsitsikamma-gebied van die park is ook aangewys as die beste kamp van die jaar.

Die park, wat in twee provinsies (die Wes- en Oos-Kaap), twee distriksmunisipaliteite (Eden en Cacadu) en vier munisipaliteite (George, Knysna, Bitou en Koukamma) val, is in 2009 geproklameer.

Die Tsitsikamma-gebied wat aangewys is as die beste kamp van die jaar, het sy doelwitte vir 2014-’15 oorskry en ’n beduidende verbetering in onder meer inkomste getoon.

Volgens inligting van Sanparke het die dagbesoekertal in die Tsitsikamma-gebied toegeneem. Die gebied van die park en sy mariene bewaararea vier vanjaar sy 52ste bestaansjaar.

Dit is waar die bekende Otterwandelpad begin en verskeie visspesies kom in die Tsitsikamma- mariene bewarea voor.

In die afdeling vir die beste toe- gangshek in die boekjaar 2015-’16 is die toegangshek in die Knysna-gebied van die park as die wenner aangewys.

Daar is ook bekend gemaak dat 68 veldwagters as omgewingsbestuursinspekteurs gekwalifiseer het.

Lize McCourt, uitvoerende hoof van Sanparke, sê dit bemagtig veldwagters om mense te ondervra, artikels te inspekteer en te verwyder, en persele te betree om toe te sien dat wetgewing nagekom word en op getuienis beslag te lê.

Nog 27 werknemers het werkprestasiepryse ontvang.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.