Value Added Life Aloe Cup: Onder-11 rugbyspelers meet kragte

2017-04-27 06:02
Die Laerskool Jeffreysbaai in samerwerking met Value Added Life (hoofborg) bied vanjaar die tweede Value Added Life Aloe Cup by die skool aan. Gereed vir die groot o.11-rugbyspeler-slag is Johan Lottering (Value Added Life), skoolhoof Johan Dippenaar, organiseerder Heinrich Crouse, speler Zack Malherbe en o.11-afrigter Tinus du Preez.                                                  Foto:VERSKAF

Die Laerskool Jeffreysbaai in samerwerking met Value Added Life (hoofborg) bied vanjaar die tweede Value Added Life Aloe Cup by die skool aan. Gereed vir die groot o.11-rugbyspeler-slag is Johan Lottering (Value Added Life), skoolhoof Johan Dippenaar, organiseerder Heinrich Crouse, speler Zack Malherbe en o.11-afrigter Tinus du Preez. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AGT o.11-rugbyspanne van skole in die Oos- en Wes-Kaap, asook die Vrystaat, meet in Junie vanjaar kragte in Jeffreysbaai tydens die jaarlikse Value Added Life (VAL) Aloe Cup - die grootste geleentheid op die Laerskool Jeffreysbaai se rugbykalender.

Die kampioene, Grey Kollege van Bloemfontein, is vanjaar terug om hul titel te ver-dedig, terwyl die Laerskool Gene Louw van Durbanville wat naelskraap teen die kampioene verloor het, vasbeslote is om vanjaar met die trofee weg te stap. Nog gunstelinge sluit in die laerskole Jeffreysbaai (Jeffreysbaai), Durbanville (Durbanville), Handhaaf (Uitenhage), Volkskool (Graaff-Reinett) en Knysna (Knysna). Die Glenwood Primêre Skool van Durban neem vanjaar vir die eeerste keer aan die rugbytoernooi deel.

Bobaas skeidsregters sal tydens elke wedstryd in beheer van die fluitjie wees.

Heinrich Crouse, organiseerder, sê: Ons is ’n trotse rugbyskool en dié toernooi bied ons o.11-ruggbyspelers die ideale geleentheid om teen die beste skole in die land mee te ding.

“Dit help om hul spel te ontwikkel. Ons kon duidelik die verskil in hul spel na verlede jaar se Aloe Cuo waarneem. Ons afrigters kry verder die geleentheid om by ander afrigters te leer. Almal wen.”

Volgens Crouse gee die skool op die manier ook aan die gemeenskap terug. “Baie ouers toer saam met die spanne, en dié ouers spandeer geld by plaaslike besighede.

“Die Laerskool Jeffreysbaai bedank Value Added Life vir hul bydrae tot die sukses van die VAL Aloe Cup. Sonder hulle sou die toernooi nooit ’n realiteit kon word nie,” sê Crouse.

Die VAL Aloe Cup vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Jeffreysbaai plaas. Na drie dae se top-gehalte rugby en 16 wedstryde, sal die wenspan op 1 Julie gekroon word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

Buying a puppy? Don’t get scammed!

Hundreds of complaints are filed every year from victims who were scammed when buying a dog online.

 
 

Paws

WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
11 animals before and after they were adopted from shelters
Competition pet grooming – creative or too extreme?
5 Celebrities who are afraid of animals
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.