Busdiens-staking ‘nie gou verby nie’

2015-10-14 06:00

PENDELAARS in Nelson Mandelabaai word aangeraai om nie vir ’n spoedige einde van die staking by die Algoa-busdiens te hoop nie.

Die publiek moes sedert 23 September alternatiewe vervoerplanne maak omdat byna 700 werknemers gestaak en 412 busse van dié maatskappy tot stilstand gekom het.

Die maatskappy sou Donderdag met die vervoervakbonde Satawu, Tawusa en Nupsaw ontmoet om hul geskille uit te klaar.

Dié ontmoeting het egter misluk omdat slegs Honest Sinama, provinsiale sekretaris van Satawu, die vergadering met Sicelo Duze, uitvoerende hoof van Algoa-busdiens, bygewoon het.

Die Burger, susterskoerant van die PE Express, het Vrydag berig dat Sinama, volgens Duze, die vergadering namens die vakbonde gereël het. Toe Duze hulle glo kontak, het hulle beweer dat hulle nooit oor die vergadering ingelig is nie.

Sinama het egter Sondag dié bewerings ontken.

“Ek het gedoen wat van my gevra was. Almal is ingelig hieroor,” het hy gesê.

“In die vervolg moet alle vakbonde maar gesamentlik vergaderings reël.”

Sinama kon nie ’n datum vir ’n volgende vergadering bekend maak óf sê wanneer die staking tot ’n einde sal kom nie.

“Ons verstaan pendelaars se frustrasie, maar die binnegevegte moet eers opgeklaar word en ’n tweede vergadering moet gereël word voordat ons goeie nuus bekend kan maak,” het hy gesê

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.