Drie Junior Bokke kom van Oos-Kaap

2015-05-13 06:00
CJ Velleman

Foto:
 werner hills

CJ Velleman Foto: werner hills

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DRIE spelers wat in die Junior Springbokke se opwarmingsgroep na Argentinië inge-sluit is, is van die Oos-Kaap afkomstig.

CJ Velleman (20), Ernst Stapelberg (20) en Malcolm Jaer (19) is deel van die groep van 28 spelers wat reeds Vrydag na Ro­sario ge-reis het om twee vriendskaplike wedstryde teen die o.20-span van Argentinië te speel.

Die Junior Bokke het gister en sal ook weer Saterdag teen die Argentyne speel, wat sal dien as hul finale voorbereiding vir die Junior Wêreldbeker in Junie in Italië.

Die finale span wat Suid-Afrika op die Wêreldbekertoernooi sal verteenwoordig, sal ná die toer op 18 Mei bekend gemaak word.

Hierdie drie spelers het al heelwat wedstryde saam vir die Oostelike Provinsie ge-speel. In 2011 het Velleman, Stapelberg en Jaer saam die OP-trui tydens die o.16- Grant Khomo-week gedra. Hulle was toe leerders van onderskeidelik die Hoërskole Grey, Framesby en Brandwag.

In 2012 het Velleman en Stapelberg die OP by die o.18 Cravenweek verteenwoordig, terwyl Jaer vir die o.18-OP-akademiespan gespeel het. Hy is ook deur die OPRU as die o.18-akademiespeler van die jaar aangewys.

Daarna het hulle al drie weer in 2013 vir die OP by die o.18 Cravenweek uitgedraf. Jaer was egter die enigste OP-speler wat daardie jaar vir die SA skolespan gekies is om teen Engeland, Wallis en Frank­ryk te speel.

Ná skool het Stapelberg hom verlede jaar by die Westelike Provinsie aangesluit, waar hy in die Absa-o.19-kompetisie gespeel het. Hier was hy ook die speler wat die meeste punte in dié kompetisie aangeteken het (175).

Velleman het vir die OP Kings begin speel en Jaer is ’n speler van die Saru Kings-aka-demie aan die NMMU. Albei het verlede jaar ook aan die Absa-o.19- en o.21-kompetisie deelgeneem en albei het ook vir die OP in die Vodacom-beker van 2014 gespeel.

Louis Gerber, hoof van rugby by Framesby, het vertel hoe trots hy op die spelers is. Gerber is die afgelope drie jaar die OP Cravenweek-afrigter en het nou saam met dié spelers gewerk.

Intussen sal dié drie spelers weer ’n kans kry om, soos in die ou dae, dieselfde span se rugbytrui oor hul koppe te trek – dié keer die Groen-en-goud

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Land reform model fizzles

33 minutes ago

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.