Heerlike sjokoladebruintjies met donkersjokolade en pekanneute

2015-08-26 06:00
Foato: 
HUMAN andamp; ROUSSEAU

Foato: HUMAN andamp; ROUSSEAU

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BAK VIR PRET andamp; PROFYT deur CHRISTINE CAPENDALE

Uitgewers: Human andamp; Rousseau; Aanbevole verkoopprys: R250

Alles wat jy wil weet oor tuisgebak – van getoetste treffer-resepte tot oonde en bestanddele. Met haar jarelange ondervinding van bak vir profyt, en soms ook sommer vir die pret, weet Christene Capendale presies wat kliënte wil hê en wat tuistebaksters moet weet. In dié boek deel sy al haar kennis. Sy deel een van haar heerlike resepte met ons lesers:

Sjokoladebruintjies met donkersjokolade en pekanneute

Die goue reël as dit kom by bruintjies bak, is: moet dit nie te lank bak nie. Bruintjies moet baie sag en klam wees aan die binnekant. Toets totdat jy die regte baktyd vir jou spesifieke oond uitgevind het en skryf die baktyd dan sommer hier by dié resep neer sodat jy in die vervolg sal weet.

Bestanddele:

250 ml (250 g) gesmelte botter

250 ml (200 g) sagte bruinsuiker

4 eiers

150 g donkersjokolade, gesmelt

5 ml vanielje-essens

250 ml (130 g) koekmeel

60 ml (25 g) kakaopoeier

3 ml sout

100 g gekapte pekanneute

Ekstra gesmelte sjokolade en gekapte pekanneute vir versiering

Metode:

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer en voer ’n vierkantige 25 cm-koekpan.

Meng die gesmelte botter, bruinsuiker, eiers, gesmelte sjokolade en vanielje saam in ’n bak.

Gebruik ’n skoon bak en meng die meel, kakao, sout en die neute saam daarin.

Voeg die droë bestanddele by die sjokolade-mengsel en meng deeglik deur.

Giet die beslag in die bereide koekpan en bak vir 15 minute. Stel die oondtemperatuur laer tot 140 °C en bak vir nog 10 minute.

Laat dit in die pan afkoel. Wanneer dit heeltemal afgekoel het, kan jy dit in blokkies sny.

Haal dan die bruintjies uit die pan en pak dit op ’n draadrak. Bedruip met die ekstra gesmelte sjokolade en rond af met ’n strooisel gekapte neute.

Verkoop meer:

Gebruik ’n mengsel van wit- en donkersjokolade om oor die bruintjies te sprinkel.

Sit ’n Cadbury Whispers-sjokoladeballetjie op elk van die bruintjies in plaas van die ekstra gekapte neute

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.