Kayla Loock gekroon as mooiste junior

2015-07-01 06:05
andlt; Kayla Loock (14) is onlangs as die Junior Mej. Wêreld in Turkye aangewys. Sy is ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Westering in Port Elizabeth. 
Foto: 
werner hills

andlt; Kayla Loock (14) is onlangs as die Junior Mej. Wêreld in Turkye aangewys. Sy is ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Westering in Port Elizabeth. Foto: werner hills

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VEELSYDIG, eenvoudig én beeldskoon – en as sy die vertrek binnestap, is daar skielik sonskyn.

Juis hierom is Kayla Loock, ’n gr. 8-leerder aan die Hoërskool Westering in Port Elizabeth, verlede maand as die mooiste in die wêreld bekroon.

Kayla (14) het onlangs aan die Junior Mej. Wêreld-kompetisie in Turkye deelgeneem. Hier het sy die twee hoogste krone – een vir die mooiste wêreld­fotomodel en een vir die meeste punte op die loopplank – ingeryg.

“Dit het alles kort voor die Junie-eksamen gebeur,” het sy vertel.

“Ek is met my boeke oorsee en het elke bietjie vrye tyd gebruik om te studeer. Dit maak nie saak hoe belangrik my loopbaan as model is nie, ’n goeie opvoeding is nóg belangriker.”

In haar jong leeftyd het Kayla al soveel krone en wennerserpe op die loopplank ingeryg dat daar byna nie meer plek is in hul woning in Rowallan Park nie.

Maar tussendeur model wees, onthou sy om die nood in haar gemeenskap raak te sien.

“By die modelskool word ons geleer om ons ambassadeurskap te gebruik om ander se lewens te verryk. Dis tog ook waardes wat my ouers vir my en my broers van kleintyd af geleer het. As ons nie kos uitdeel vir die behoeftiges nie, speel en word ek vuil saam met kinders uit die Baai se armer woonbuurte. Dis vir my belangrik dat ek my tikkie sonskyn met ander deel,” vertel Kayla.

Haar pa, Peter, sê hul gesin is geweldig trots op haar.

“Wat vir my die mooiste is, is hoe sy deur ál haar sukses ons kaalvoet, boomklim-kind bly. Sy word vuil en weet hoe om pret te hê – as sy nie kitaar tokkel en sing nie. Sy doen goed op skool en is só besig dat daar nie tyd is vir partytjies nie. Dit maak natuurlik ’n vaderhart so bly,” skerts hy.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/Sport

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.