Lig in tonnel vir Nooitgedacht skema

2015-05-27 06:00
Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane (tweede van links), tydens ’n besoek gister aan die Nooitgedacht water-  skema naby Sunlands. Links verduidelik Barry Martin, direkteur van water en sanitasie, hoe alles werk. Tweede van regs is

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane (tweede van links), tydens ’n besoek gister aan die Nooitgedacht water- skema naby Sunlands. Links verduidelik Barry Martin, direkteur van water en sanitasie, hoe alles werk. Tweede van regs is

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DAAR is lig in die tonnel dat uitbreidings aan die Nooitgedacht waterskema, wat meer water van die Gariepdam na die Nelson Mandelabaai metro bring, gaan begin realiseer.

Nomvula Mokonyane, die minister van water en sanitasie, het gister aangekondig dat die regering R120 miljoen onmiddellik beskikbaar stel om die bedrag wat nodig is vir die werk, aan te vul. Dié R120 miljoen blyk egter die spreekwoordelike druppel aan die emmer te wees want Die Burger het in 2011 al berig dat die metro-munisipaliteit R1,6 miljard van die nasionale regering versoek het vir ’n ontsoutingsaanleg (R750 miljoen), die bespoediging van die Nooitgedacht-pypleiding (R650 miljoen), die sink van boorgate (R100 miljoen), die herstel van lekplekke by skole (R50 miljoen) en die nagaan van lekplekke elders (R20 miljoen).

Gister het Mokonyane ook gesê daar is verder planne om die emmer-toiletstelsel, wat nog in dele van die metro voorkom, in die 2015/16 finansiële jaar te vervang.

“Die metro het die grootste aantal emmers wat nog vervang moet word,” het sy bevestig.

Dit R120 miljoen vir die uitbreidings aan die Nooitgedacht waterskema alleen, is om die metro se waterprobleme op te los.

“Ons is hier in Nelson Mandelabaai om onder meer ons programme vir die 2015/16 finansiële jaar te loods, asook ander skemas wat moet bydra tot die beskikbaarheid van water in die metro,” het Mokonyane gesê.

Die vervanging van die emmerstelsel sal volgens haar met die ondersteuning van minister Pravin Gordan en in samewerking met die metro-munisipaliteit aangepak word, “sodat volhoubare oplossings vir hierdie kritieke water en sanitasie probleme gevind kan word.”

“Ons ondersoek ook die realiteite van skaarsheid en besparing van water in die metro, veral omdat verliese tans op 33% te staan kom,” aldus Mokonyane.

Sy het bygevoeg dat daar ook gekyk moet word na die hoë onttrekkingsyfer van water uit die metro se opgaardamme. Sy glo dat haar departement die metro kan bystaan om dié onttrekkings te verminder.

“Ons moet die verskillende gemeenskappe aanmoedig om water op ’n meer verantwoordelike manier te gebruik. Voldoende watervoorsiening in Nelson Mandelabaai is en bly ’n uitdaging,” het die minister benadruk

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.