Maak seker jou skoolhoof is so vlymskerp soos jy

2015-07-29 12:13

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Vat dié berig en hardloop na jou skoolhoof toe, want daar is nog net tot Vrydag toe tyd om jou vir die ATKV/Die Burger se Vlymskerp-vasvrawedstryd in te skryf.

As die hoof nog effe huiwerig is om jou en jou vlymskerp maats met die skoolbussie na die wedstryd te stuur, herhaal dié bedrag ’n paar keer stadig en duidelik totdat dit insink: “R38 000!”

Dis presies hoeveel die pryspot werd is.

Dink net: kontant van R10 000 én ’n koerantadvertensie van R10 000 vir die wenskool.

Vir die vier vlymskerpste spanlede wag R2 000 in ’n belastingvrye effektetrustrekening van Liberty én nog R1 200 kontant elk.

Dit is sommer ’n stewige neseiertjie vir die studiejare wat vir slimkoppe voorlê.

En natuurlik is daar ook die spoggerige Vlymskerp-vasvra-trofee wat ’n nuwe baas soek.

Vir die naaswenners se spanlede is daar R800 kontant elk en die lede van die span in die ­derde plek wen R500 kontant elk.

Vrae word opgestel uit die volgende kategorieë: algemene kennis (opgestel uit Die Burger van 1 tot 21 Augustus 2015), musiek en taal. Die formaat van die vasvra sal ’n kombinasie van geskrewe en mondelinge vrae wees.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 1 Augustus 2015.

Reëls:

) Slegs een span per skool mag inskryf en die vier spanlede moet almal hoërskoolleerders wees.

) Deelnemers moet op eie koste by die kompetisie kom.

) ’n Volledige stel reëls en besonderhede sal aangestuur word sodra die inskrywing ontvang is.

) Saam met die inskrywing, e-pos asseblief ’n kop-en-skouers-foto van elke spanlid.

Kontak Elda Kruger by eldak@atkv.org.za of bel haar by 079 996 5299 vir navrae.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.