Ondersteun Lake Farm straatkollekte dié Saterdag

2015-10-28 06:00
Baaienaars kan Saterdag wys hul gee om vir die inwoners van Lake Farm-sentrum wanneer hulle by verskeie Baaise inkopiesentrums kollekte doen. Agter staan Bennie Stadler, hoof van die sentrum, saam met, van links, Nosephenwo Mase, Patrick Fogerty, Eri

Baaienaars kan Saterdag wys hul gee om vir die inwoners van Lake Farm-sentrum wanneer hulle by verskeie Baaise inkopiesentrums kollekte doen. Agter staan Bennie Stadler, hoof van die sentrum, saam met, van links, Nosephenwo Mase, Patrick Fogerty, Eri

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Lake Farm-sentrum hou Saterdag sy jaarlikse straatkollekte by verskeie winkelsentrums in die Baai.

“Daar is 225 vrywilligers wat ons gaan help, en ons verwelkom enige iemand wat nog ’n uur van hulle tyd wil afstaan om geld in te samel,” het Maggie Moore, die organiseerder van die straatkollekte gesê.

Die Lake Farm sentrum in Kragga Kamma bied verblyf vir intellektueel gestremde volwassenes.

“Die geld wat ingesamel word gaan gebruik word om kos, klere, mediese en enige ander alledaagse uitgawes van die inwoners van Lake Farm te dek,” het Moore gesê.

Die vrywilligers gaan versprei wees tussen 36 inkopiesentrum regoor Port Elizabeth.

Greenacres, The Bridge, Walker Drive, Summerstrand Village, Five Ways Spar is onder andere van die sentrums wat besoek gaan word.

“Die boodskap wat ons wil oordra vanjaar is dat jy iets terugkry as jy jou geld of tyd skenk: die wete dat jy iets goeds gedoen het vir iemand wat dit nodig het,” het Moore gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.