Sanger bring hoop vir geweld-geteisterde gebiede

2015-07-22 06:01
Esau Uithalder wil negatiewe sienings oor die noordelike gebiede verander.
Foto:
 VERSKAF

Esau Uithalder wil negatiewe sienings oor die noordelike gebiede verander. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

“DIE eerste ding wat in mense se ge-dagte kom wanneer hulle die naam Gelvandale hoor, is bendeweld. Niemand kan iets positief van ons plek sê nie.”

So glo Esau Uithalder, ’n sanger wat in die gebied grootgeword het.

“Dit is waarom ek as ’n jongman besluit het om mense te wys dat daar nie net gangs in die plek is nie maar dat daar baie ander soos ek is wat bid vir ’n verandering.

“Ek woon nou 33 jaar in Gelvandale en kan trots sê dat ek nog nooit betrokke was met gangsters nie. Ek kan ook met trots sê dat ek nog nooit in ’n tronk was nie, omdat ek wyse besluite geneem het.”

Esau is in Gelvandale gebore, en albei sy ouers was predikante. Sy pa is ses jaar gelede aan ’n hartaanval oorlede.

“My pa het op ’n Sondag binne in die kerk, net nadat hy klaar gesing het, beswyk. Ek is dankbaar dat hy my in die kerk groot gemaak het. Ek sing al van kleins af in ons kerk en dit is daar waar my talent ontwikkel het en ek het my talent gebruik tot eer van die Here.”

Esau hou op Saterdag 1 Augustus sy eerste konsert en wil daarmee baie lewens verander.

“Met hierdie konsert wil ek die hele gemeenskap betrek - volwassenes, jeug, asook kinders om my te ondersteun en te help om hierdie plek ’n beter naam te gee. Ek wil graag hê dat hierdie konsert op baie mense se lippe moet wees as iets positief om die jong mense te wys dat jy wel iets behalwe geweld met jou lewe kan uitrig. Ek voel dat God my kan gebruik as ’n ware getuie vir baie jongmans om hulle te wys hier is talent in ons gebied.”

Volgens hom is die konsert die begin van talle ander soortgelyke projekte in die toekoms.

Die vertoning vind op Saterdag 1 Augustus om 5nm by die Helenvale-hulpbronsentrum plaas.

Toegang is R20 vir volwassenes en R10 vir kinders jonger as 10.

Die vertoning sluit ook optredes deur ander groepe uit die gemeenskap in. Vir inligting bel 078 281 0660

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.