Baai wil briek aandraai op sy ‘pad van die hel’

2017-07-12 06:01
John Best.        FOTO: VERSKAF

John Best. FOTO: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die talle ernstige motorongelukke op Port Elizabeth se “pad van die hel” het die Nelson Mandelabaai-metro genoodsaak om aansoek te doen om spoedbeheermaatreëls .

John Best, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, sê Stanfordweg in Port Elizabeth se noordelike gebiede is uiters gevaarlik.

“Die nasionale krieketafrigter, Russel Domingo, se ma was daar in ’n ernstige ongeluk betrokke. Daarbenewens is ’n 39-jarige ma van twee seuns op 19 Junie dood in ’n ongeluk, ook in Stanfordweg.”

Marlon Daniels, raadslid van die Patriotic Alliance, het op Vrydag se vergadering van die komitee vir veiligheid en sekuriteit Stanfordweg beskryf as “ ’n pad van die hel”.

  • Daniels het ’n voorbeeld genoem van hoe hy onlangs in dié straat, wat die noordelike gebiede met die stad verbind, ’n aangeklamde taxibestuurder laat stilhou en die sleutel uit die aansitter verwyder het. Die Oos-Kaapse departement van vervoer het die metro onlangs die groen lig gegee om oortreders wat nie hul verkeersboetes betaal nie, te verhinder om hul motorregistrasie te hernu. “Motoriste moet besef dat verkeersoortredings gevolge dra,” het Best gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.