Baaienaars gesels oor die begrotingsrede

2016-03-02 06:00
Jabulani Dube.

Jabulani Dube.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

  • Jabulani Dube (straatsmous): “Ek het nie eintlik ’n vaste werk nie, en moet reeds my gordel om my beursie stywer trek. Ek dink Gordhan kon meer op ons onderwys fokus. In Ethiopië betaal studente minder as R100 vir klasgeld, hoekom kan ons in Suid-Afrika nie klasgeld verminder nie?”
  • Brian Mhlambi (straatsmous): “Ek dink die regering moet meer fokus op minderbevoorregtes, want hoe op aarde kan ’n pensioenaris op ’n staatspensioen leef? As ek kon, sou ek vir Gordhan vra of parlements-lede met dieselfde bedraggie hul maandelikse behoeftes kan koop.”
  • Inge Neethling (onderwyser): “As ek eerlik moet wees sal ek sê die begroting was ontstellend. Ons ekonomie ly nou al vir so lank en ons hoop altyd vir die beste, jaar in en jaar uit. Maar ons kry min of meer dieselfde ant- woorde tydens die begroting.”
  • Charlene Warren (onderwyser): “Ek bekommer my altyd oor die pensioenarisse wat met so min moet klaar- kom. Sommige van hulle het geen kinders nie en bly in ’n ouetehuis wat vreeslik duur kan wees.”
  • Maschuda Esoup (handelsbestuurder): “Omdat meeste van ons vertroue verloor het in President Jacob Zuma, wil ons eers aksie sien voordat ons glo dat daar enige goeie verandering sal wees. Die styging in kospryse sal my beslis raak, ek bestee reeds baie op maandelikse benodigdhede.”
  • Preggy Pillay (loodgieter): “Ek glo dat die regering meer kan doen omtrent die minderbevoorregtes wat met so min moet klaarkom. Hulle kan minder bestee en ook ontslae raak van die vele partye in die parlement. Dié geld kan bestee word op die mense in ons land wat dit die meeste benodig.”
  • Tinus Boshoff (verkoopsverteenwoordiger): “Ek stem saam met die begroting, maar ek dink die regering moet meer aandag skenk aan ons onderwysstelsel en gesondheidstelsel. Hulle moet ook mense aanstel wat ons as ’n land kan opbou en nie afbreek nie.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.