Bespreking fokus op plaaslike ekonomie en ander brandpunte

2017-07-12 06:00
: Willem Jordaan, redakteur van Die Burger.        Foto’s: verskaf

: Willem Jordaan, redakteur van Die Burger. Foto’s: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Nelson Mandelabaai-sakekamer in vennootskap met Die Burger en Volkswagen Groep Suid-Afrika sal ’n paneelbespreking aanbied oor die “Huidige ekonomie in die Oos-Kaap en ook kyk na Globale besigheidstendense”.

Dié omvattende bespreking sal op Vrydag 4 Augustus by die VWSA Auto Pavilion, Algoastraat in Uitenhage plaasvind.

Van die paneellede sluit in, Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, Athol Trollip, uitvoerende burgemeester van die ­Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (NMBM) en Thomas Schaefer, voorsitter en besturende direkteur van Volkswagen Groep Suid-Afrika.

Die Nelson Mandelabaai-sakekamer se mandaat is om besighede in die streek met mekaar te verbind, besighede te dien en katalitiese projekte oor ekonomiese groei na te streef en om ekonomiese ontwikkeling in die metro te bevorder.

Plaaslike besigheidsmanne en -vroue sal met die aanbieding van dié paneelbespreking die geleentheid gegun word om ’n oorsig oor die huidige ekonomie in Mandelabaai te kry asook oorsig oor die pad vorentoe. Die bespreking is ’n uitstekende netwerkgeleentheid en om verbindings te vorm wat belangrik is vir die behaling van sukses in besigheid.

Kaartjies beloop R240 per persoon vir sakekamerlede en R420 per persoon vir nie-lede. Vir verdere navrae of om jou plek te bespreek, kontak Suzanne Vermeulen, geleentheidskoördineerder by 041 373 1122 of stuur ’n e-pos na events@nmbbusinesschamber.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.