Community Models vier 10 jaar

2016-10-26 06:00
Veronica Ferreira (middel), met haar twee onderwyseresse, Marlandie de Jager (links) en Maroshall Marshall. Foto: VERSKAF

Veronica Ferreira (middel), met haar twee onderwyseresse, Marlandie de Jager (links) en Maroshall Marshall. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Community Models modelskool in Algoapark vier vanjaar hul tiende bestaansjaar in die modelbedryf en het hulself gevestig as een van die gewildste skole in die Baai.

Die skool se jaarlikse Community Model van die Jaar trek ook jaarliks groot getalle inskrywings.

Eienaar Veronica Ferreira het eers gevoel om na 10 jaar die tuig neer te lê, maar het vinnig van plan verander en besluit om liewer uit te brei en meer klasse aan te bied in verskeie areas.

“Hierdie modelskool is my passie en ek het besluit om dit vir langer met ander mense te deel.”

Sy meen die kompetisie het sy gewildheid te danke aan die feit dat daar soveel kategorieë is wat vir baie meer mense die geleentheid gee om deel te neem.

Die kategorieë is vir ouderdomsgroepe 3-6 jaar, 7-9, 10-12, 13-15, 16-19, Dames, Junior Seuns en Senior Seuns.

“Ek is so dankbaar vir die hulp van my twee onderwyseresse, Marlandie de Jager en Maroshell Marshall, wat my passie deel.

Die Community Model van die Jaar vind in Desember plaas en inskrywings sluit 31 Oktober.

“Dit kos slegs R100 en ’n onlangse foto om in te skryf.” Die inskrywingsvorms kan by Youngpark Supermark afgehaal word.

Vir meer inligting skakel Veronica Ferreira op 071 519 3379.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.