Dansskool se 28 sweet agter hul droom aan

2017-04-26 06:01
A total of 28 dancers from the Leanka Laubscher dance school are taking part in the Talent Africa event held in Port Elizabeth this week. Read more about them on page 16. Among the participants of this school are (from the left) Bernard Cloete, Monique Rudd, Leanka Laubscher (jumping), Jean-Pierre Cloete and Chandre Botha.photo: Werner Hills

A total of 28 dancers from the Leanka Laubscher dance school are taking part in the Talent Africa event held in Port Elizabeth this week. Read more about them on page 16. Among the participants of this school are (from the left) Bernard Cloete, Monique Rudd, Leanka Laubscher (jumping), Jean-Pierre Cloete and Chandre Botha.photo: Werner Hills

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE laaste paar maande stort die 28 lede van ’n dansskool in Port Elizabeth al hul energie in oefening – maar met dié voorbereiding hoop hulle om later New York se liggies van naby te sien.

Die dansers van die Leanka Laubscher-dansskool sal volgende week deelneem aan die nasionale Talent Africa-byeenkoms, wat vir die eerste keer in Port Elizabeth gehou word.

Laubscher, self ’n wêreldkampioen wat Suid-Afrika by die wêreldbyeenkoms vir uitvoerende kunste in Los Angeles verteenwoordig het, sluit aan by haar studente vir sommige items.

“Ek het voorheen aan die kompetisie deelgeneem, maar vanjaar het ons die eerste keer die skool as ’n geheel ingeskryf,” sê Laubscher. “In Februarie het ons aan die provinsiale ronde deelgeneem en in al ons items, van solo tot groep, deurgedring.”

Sedertdien berei hulle voor – selfs deur Paasnaweek en skoolvakansie – om die beoordelaars se asem weg te slaan wanneer die nasionale ronde vandag, 26 April, begin. Die Suid-Afrikaanse span wat die land in Julie in New York sal verteenwoordig, word ook daar gekies.

“Die dansers het so baie energie sedert ons na die nasionale ronde deurgedring het dat ek hulle skaars uit die ateljee kan hou,” sê sy. “Ons oefen gewoonlik Maandae tot Donderdae, maar het die afgelope maand ook Vrydae en Saterdae begin oefen.”

Laubscher meen dat haar dansers, wat tussen 8 en 17 jaar oud is, opgewasse is vir die uitdaging wat voorlê. “Die voorbereiding is nogal woes, maar ons gebruik dieselfde roetines as in die provinsiale ronde – met ’n bietjie meer flair. Ons is só gereed dat ons vandag al kan optree.”

Tog staan sy gereed om raad te fluister as een van haar dansers senuweeagtig is. “Ek sal aan hulle sê om net hul bes te doen en die res aan God oor te laat. Hulle moet ook die dans geniet. As hulle nie vreugde daaruit put nie, is dit tydmors en al kry hulle nie ’n medalje nie, het hulle steeds die kans gehad om op die verhoog te klim.”

* Die byeenkoms vind van 26 tot 29 April by die Hoërskool D.F. Malherbe plaas.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

Weird things dogs do

Caught your dog doing something... well a little bit odd? Don’t worry, there’s a simple explanation for his behaviour.

 
 

Paws

Makeover saves dog’s life
For the love of Corgis!
Can we communicate with our pets?
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.