Framesby bied 2km aflos vir hoër- en laerskole aan

2016-04-06 06:00
Vier Framesby-atlete wat hard aan die oefen is vir die 2km-aflos is, van links, Lara de Bloe, Chane Petzer, Chanel Kelsey en Shene Delport.                         Foto: VERSKAF

Vier Framesby-atlete wat hard aan die oefen is vir die 2km-aflos is, van links, Lara de Bloe, Chane Petzer, Chanel Kelsey en Shene Delport. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Framesby hou Woensdag, 4 Mei, ’n 2km-aflos vir hoër- en laerskole.

’n Span bestaan uit vier lede en elke spanlid hardloop dieselfde roete oor 2km. Die wedloop begin om 3nm. op die A-rugbyveld van Framesby. Die koste is R100 per span. Build It, Sunridge, is die hoofborg van die byeenkoms.

Vanjaar is ’n spesiale geleentheid aange-sien Framesby 50 jaar oud is. Die eerste 50 spanne wat inskryf, sal spesiale medaljes ontvang.

Daar is vier afdelings: die hoërskole kan ’n seuns-, meisies- en gemengde span inskryf. Daar is twee seuns en twee meisies in ’n gemengde afdeling. Die laerskole kan slegs gemengde spanne inskryf.

Daar is ook baie pryse op die spel. Die eerste drie seuns en drie meisies wat die vin-nigste tye opstel, sal kontantpryse ontvang. Die seun en meisie wat die vinnigste tyd opstel, sal ’n kontantprys van R300 ontvang.

Die eerste drie spanne in elke afdeling sal ook kontantpryse ontvang. Daar is ook twee gelukkige trekkings van R250 wat deur Sports World geborg word.

Inskrywings sluit Vrydag, 29 April. Vir verdere navrae kontak Marinda Cronje by 041 360 1257.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.