Kragoptellers maak Oos-Kaap by Statebondspele trots

2017-10-11 06:00
; Rochell De Beer, Cayla Colling, Daniel Lotter en Ilse-Mari Maritz, die Oos-Kaap vroue-afrigter. Foto: VERSKAF

; Rochell De Beer, Cayla Colling, Daniel Lotter en Ilse-Mari Maritz, die Oos-Kaap vroue-afrigter. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Oos-Kaapse kragoptellers het verskeie medaljes verower by die Statebondspele vir Kragoptel wat in September in Potchefstroom gehou is.

Oos-Kapenaars se uitslae:

Sub-Juniors (Mans)

In die 53kg gewigsafdeling het Sinovuyo Lindi, ’n leerder van Westview Skool in Port Elizabeth, vier goue medaljes verower. Sy pogings was soos volg: Hurksit 107.5kg; Borsopdruk 72.5kg; Dooiegewig 135kg.

In die 66kg gewigsafdeling het Daniel Lotter, ’n leerder van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage, drie brons en een silwer medalje verower. Sy pogings was soos volg: Hurksit 120kg; Borsopdruk 95kg; Dooiegewig 162.5kg.

Lotter het ook in die borsopdrukafdeling ’n goue medalje verower met 105kg en is as die beste Sub-Junior in die borsopdruk tydens die byeenkoms aangewys.

Sub-Juniors (Vroue)

In die 47kg gewigsafdeling het Patricia Harding, ’n leerder van die Hoërskool Westering in Port Elizabeth, vier goue medaljes verower. Haar pogings was soos volg: Hurksit 57.5kg; Borsopdruk 35kg; Dooiegewig 97.5kg. Haar dooiegewig is ook ’n SA- en Oos-Kaap-rekord. Harding het ook in die borsopdrukafdeling ’n goue medalje verower met 35kg.

In die 57kg gewigsafdeling het Cayla Colling, ’n leerder van die Hoërskool Brandwag, drie goue en een silwer medalje verower.

Haar pogings was soos volg: Hurksit 87.5kg; Borsopdruk 50kg; Dooiegewig 112.5kg.

In die 57kg gewigsafdeling het Rochell De Beer, ’n leerder van Brandwag, een goue en drie silwer medaljes verower.

Haar pogings was soos volg: Hurksit 80kg; Borsopdruk 45kg; Dooiegewig 115kg.

Senior (Vroue)

In die 47kg gewigsafdeling het Elisabeth Barry, werksaam by Cape Recife skool in Port Elizabeth, vier silwer medaljes verower. Haar pogings was soos volg: Hurksit 115kg; Borsopdruk 47.5kg; Dooiegewig 130kg.

Meester 1 (Vroue)

In die 47kg gewigsafdeling het Elisabeth Barry, vier goue medaljes verower. Haar pogings was soos volg: Hurksit 82.5kg: Borsopdruk 40kg; Dooiegewig 127.5kg.

Meester 3 (Mans)

In die 120kg gewigsafdeling het André Ludik vier goue medaljes verower. Sy pogings was soos volg: Hurksit 160kg; Borsopdruk 105kg; Dooiegewig 212.5kg. Dit was ook ’n SA- en Oos-Kaap-rekord. Ludik het ook ’n goue medalje in die borsopdrukafdeling verower.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.