Landbou Ekspo binnekort by Sunlands, Addo

2016-02-17 06:00

CADEK Media, organiseerders van die nasionale Agriworks Landbou Ekspo’s, bied vanjaar hul vierde Oos-Kaapse landbou ekspo aan, dié keer in die Sondagsriviervallei by Sunlands, Addo.

Dié ekspo ondersteun die plaaslike gemeenskap en bied die geleentheid by die Laerskool Sondagsrivier aan op Vrydag 26 en Saterdag 27 Februarie.

“Dié bedryfs-ekspo word goed ondersteun deur plaaslike boere en die algemene publiek is ook welkom. Alhoewel daar baie implemente te sien is, is daar ook heelwat items vir die nutsman, opsigter en tuinier,” het Chris de Klerk, organiseerder van die Ekspo, gesê.

“Ons nooi elke boer van die omgewing om die geleentheid by te woon en gebruik te maak van die spesiale ekspo-pryse en aanbiedinge. Boere sal baat vind en kan nog hul laaste aankope doen voor die finansiële jaareinde.”

Boere kan ook aansoek doen om na ’n spesiale funksie op Vrydag 26 Februarie genooi te word – registreer aanlyn by www.agriworks.co.za/register.php

Die ekspo sal daagliks oop wees van 9vm tot 5nm. Toegang is R30 per persoon en kinders onder 16 geniet gratis toegang.

Kaartjies is beskikbaar by die hekke op die dag en daar is gratis en veilige parkering. Uitstallers moet so gou moontlik hul staanplekke bespreek. Besoek www.agriworks.co.za of skakel die organiseerder, CADEK Media, by 021 854 4700.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/World

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.