Luister!FM 90.6 vier eerste jaar met ’n fees

2016-09-21 06:00
Die fees- organiseerders van LuisterFM 90.6 is, van links, is Deon Pieterse (LuisterFM skakelbeampte), Charnelle De Lange (LuisterFM omroeper) en Carel du Preez (LuisterFM Direkteur). Foto: VERSKAF

Die fees- organiseerders van LuisterFM 90.6 is, van links, is Deon Pieterse (LuisterFM skakelbeampte), Charnelle De Lange (LuisterFM omroeper) en Carel du Preez (LuisterFM Direkteur). Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIT is feestyd 24 en 25 September by die Londt Park Sportterrein in Port Elizabeth.

Luister!FM, wat begin is deur mense met ’n visie en passie vir Afrikaans, het hulle eerste uitsending op 5 September 2015 gedoen.

Om al hul ondersteuners en getroue luiste-raars te bedank het Luister!FM besluit om vir hulle ’n fees te reël.

Volgens die Luister!FM span, het die fees – wat eers klein was – vinnig uit die nate gebars en beloof om een van die grootste feeste te wees wat die Luister!FM uitsaaigebied ooit gesien het.

Kunstenaars soos, ADAM, Ricus Nel, Hennie Jacobs, LEAH, Wicus Van Der Merwe, Neels Moir, Franja en Ruan Du Plessis, Willem Botha en vele meer, plus Oos-Kaap talent is nader ge-trek om hierdie dag iets spesiaals te maak en dankie te sê vir die ondersteuning.

Aktiwiteite soos, raakrugby, Mej. LuisterFM 2016, braai-kompetisies, SAPD groot skouspel, klassieke motorskou en vele meer, word aangebied.

Daar is 60 stalletjies, ’n biertent en vele aktiwiteite vir die kinders.

Luister!FM besoek ook skole op Vrydag, 23 September, en neem ’n paar kunstenaars om die kinders te vermaak om dankie te sê aan hulle.

Carel du Preez, direkteur van Luister!FM, se instruksie was, “Kom ons sê dankie vir elke persoon wat Luister!FM die afgelope jaar ondersteun het, deur vir hulle net die beste te bring.”

Vir meer inligting, stuur ’n e-pos aan Deon Pie-terse (feeskoördineerder) en Charnelle De Lange (feesbemarker) by fees@luisterfm.co.za.

Kaartjies is beskikbaar by Helen van Westway Kafee (041 365 0217). – MEDEWERKER

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.