Planne gemaak nadat Woodridge College afbrand

2017-06-21 06:01
Nagenoeg 60% van die geboue van die Woodridge College en Voorbereidingskool is in puin gelê ná ’n onlangse brand. Slegs bourommel en dakplate lê waar die skool se musiekafdeling was. Foto: WERNER HILLS

Nagenoeg 60% van die geboue van die Woodridge College en Voorbereidingskool is in puin gelê ná ’n onlangse brand. Slegs bourommel en dakplate lê waar die skool se musiekafdeling was. Foto: WERNER HILLS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Woodridge College en Voorbereidingskool in Thornhill wat onlangs deur vlamme verswelg is, het planne om op te ruim en tydelike geboue op te rig.

Só het Trevor von Berg, hoof van Woodridge Prep, Vrydag gesê. Die skool het onlangs reuseskade gely in wegholbrande in die gebied. Nagenoeg 60% van die geboue het in die slag gebly.

Paul Lynch, adjunkvoorsitter van die skool se beheerraad, het verlede week gesê dit sal minstens ’n jaar neem om te herstel van die verwoesting, wat skade aan die ontvangslokaal, hoofsaal, sekere van die koshuise, die skool se kapel, dele van die voorbereidingskool, musiekskool en van die onderwysers se wooneenhede insluit.

Die skool se bestuur het reeds begin om die skool gereed te kry vir wanneer leerlinge op 4 Julie terugkeer van hul onverwagte skoolvakansie en met eksamens begin.

“Die proses beweeg vinnig vorentoe,” het Von Berg gesê. “Ons hoop om volgende week (vandeesweek) te begin met opruiming en om die verwoeste geboue te sloop.”

Een van hul eerste prioriteite is om ’n kombuis te herbou “sodat die leerlinge darem gevoed kan word”.

“Ons sal ook tydelike klaskamers oprig sodat normale onderrig kan voortgaan. Wat die koshuise betref, was ons gelukkig, want die kollege se koshuise is onbeskadig.”

Volgens Von Berg is die grootste verlies ’n aantal huise waar personeellede gewoon het.

“Ons het vir hulle verblyf gereël en sal ook tydelike huise op die skoolterrein oprig.” – ODETTE PARFITT

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Watch: Investing in the future through child development

An investment of R32-million into 11 early childhood development centres is changing the future for children in the Northern Cape.

Partner Content
What all investors should know about index investing

Index-linked investments are growing fast in popularity globally, and are growing in size and complexity too.

/News
 

8 great natural remedies for your pet

Tips and tricks to cure your pet’s itches and coughs, naturally.

 
 

Paws

Buying a puppy? Don’t get scammed!
WATCH: These funny animal videos will make you LOL!
11 animals before and after they were adopted from shelters
Competition pet grooming – creative or too extreme?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.