Red só lewens!

2016-08-24 06:00
Die Nipper-program open op die eerste Sondag in September en kinders tussen 3 en 18 jaar oud word genooi om deel van die program by Koningstrand te word. Hier is Nathan Schoultz (links) van Llandudno se mensereddersklub en Jake Love (regs) van die Strand-mensereddersklub in aksie op die interprovinsiale Nipper-kampioenskap by Koningstrand.        Foto: WERNER HILLS

Die Nipper-program open op die eerste Sondag in September en kinders tussen 3 en 18 jaar oud word genooi om deel van die program by Koningstrand te word. Hier is Nathan Schoultz (links) van Llandudno se mensereddersklub en Jake Love (regs) van die Strand-mensereddersklub in aksie op die interprovinsiale Nipper-kampioenskap by Koningstrand. Foto: WERNER HILLS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MET die lenteseisoen om die draai, maak Koningstrand se mensereddersklub gereed om nuwelinge te werf.

Op 4 September kan kinders van 3 tot 18 wat wil weet wat dit verg om ’n menseredder te wees, by die Koningstrand-mensereddersklub aanmeld om deel van die Nipper-program te word.

“Die Nipper-program is die begin van ’n loopbaan as ’n menseredder,” sê Craig van Rooyen, die Nipper-program se hoofafrigter en organiseerder.

Volgens Van Rooyen is die program nie net gemik op die ontwikkeling van menseredders vir die toekoms nie, maar ook om die jeug verskeie geleenthede te bied waar hulle meer oor waterveiligheid geleer kan word, en terselfdertyd pret in die see en op die strand kan hê.

“Die program is een van die meer suksesvolle jeugontwikkelingsorganisasies in die land.

“Met die program word kinders van lewensvaardighede, strand- en seeveiligheid, fiksheid, noodhulp en sportmanskap geleer.”

Deelnemers aan die program word later in ouderdomsgroepe verdeel en sal die geleentheid kry om hul vaardighede teen die provinsie se onderskeie klubs te toets, asook teen van die land se beste klubs uit die verskillende provinsies.

Van Rooyen sê met die opening van die nuwe seisoen in September sal die eerste drie oefensessies gratis wees.
“Ons nooi kinders en hul ouers uit om die program vir eers gratis te probeer, en dan te besluit of hulle vir die seisoen wil deel raak.”

Oefensessies sal elke Sondag om 11:00 op Koningstrand plaasvind, en deelname kos R650 per jaar.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.