Sussies veg saam teen kanker

2016-03-16 06:00
Die Du Preez-sussies, Suné (links) en Nadia.  Foto: VERSKAF

Die Du Preez-sussies, Suné (links) en Nadia. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HAAR suster het slegs ’n 40%-kans op oorlewing gehad, maar danksy Suné du Preez (11) se dapperheid het haar sussie, Nadia (8), goed herstel.

Suné gaan egter weer in April na die teater om haar kleinsus se lewe vir ’n tweede keer te probeer red.

Sy gaan weer van haar beenmurg skenk nadat die Du Preez-gesin aan die begin van die jaar moes hoor dat Nadia se kanker ná drie jaar in remissie teruggekeer het.

Akute miëloblastiese leukemie (AML), ’n vorm van beenmurgkanker, is in Desember 2012 by Nadia gediag­noseer en sy moes in Februarie 2013 ’n beenmurgoorplanting kry.

Suné, ’n gr. 5-leerder van die Laerskool Sunridge, was die enigste geskikte skenker.

Volgens Cheryl du Preez, die meisies se ma wat tans saam met haar jongste in Kaapstad is waar sy in die Rooi Kruis-kinderhospitaal wag op die oorplanting, het Nadia begin vanjaar ’n terugslag gehad en word sy voorberei om volgende maand nog ’n oorplanting te ondergaan.

“Sy het al haar tweede stel chemoterapie ontvang as deel van die terugslag-protokol en die kanker is nou weer in remissie, maar sy moet nog steeds die oorplanting ondergaan.”

Ter ondersteuning van die twee sussies het die werknemers van Nolands Advisory Services, die Du Preez’s se ouditeursfirma, verlede week deelgeneem aan die jaarlikse Relay for Life, ’n deurnagstapmarathon van die Kankervereniging van Suid-Afrika.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Land reform model fizzles

2016-09-25 08:24

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.