Vanjaar se Splash-fees lok ‘rekordgetal’ besoekers

2016-03-30 06:00
 LINKS: Organiseerders van die jaarlikse Splashfees by die strandfront in Nelson Mandelabaai sê rekordgetalle besoekers het vanjaar se fees bygewoon ten spyte van reënbuie wat met tye uitgesak het.  Die weer het Saterdagaand egter mooi saamgespeel vir die meer as 25 000 mense wat die gebruiklike vuurwerkvertoning by Shark Rock Pier aanskou het. Vanjaar se vertoning, wat 20 minute geduur het, was uniek deurdat dit met musiek gesinchroniseer was.

LINKS: Organiseerders van die jaarlikse Splashfees by die strandfront in Nelson Mandelabaai sê rekordgetalle besoekers het vanjaar se fees bygewoon ten spyte van reënbuie wat met tye uitgesak het. Die weer het Saterdagaand egter mooi saamgespeel vir die meer as 25 000 mense wat die gebruiklike vuurwerkvertoning by Shark Rock Pier aanskou het. Vanjaar se vertoning, wat 20 minute geduur het, was uniek deurdat dit met musiek gesinchroniseer was.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

ORGANISEERDERS van die jaarlikse Splashfees by die strandfront is baie tevrede met die verloop van sake en besoekersgetalle die afgelope naweek.

Volgens Andrea Thomson van Soul Good Events Management, die organiseerders van die fees, het mense gestroom na die strandfront ten spyte van reënbuie wat met tye uitgesak het.

“Alhoewel ons eers vandeesweek die finale besoekersgetalle sal kan bevestig, kan ons wel in dié stadium sê die ondersteuning van die publiek was fenomenaal en daar was beslis ’n rekordgetal besoekers,” het Thomson gesê.

Die weer het Saterdagaand mooi saamgespeel vir die meer as 25 000 mense wat die hoogtepunt van die feesprogram, die gebruiklike vuurwerkvertoning, aanskou het. Vanjaar se vertoning, wat 20 minute geduur het, was uniek deurdat dit met musiek gesinchroniseer was.

Nog een van die hoogtepunte, én ’n eerste by die fees wat daagliks vir ’n volgepakte arena gesorg het, is Bossabal, ’n sport wat ’n mengsel is van vlugbal, sokker, gimnastiek en capoeira, wat op ’n opblaasbaan gespeel word.

Volgens Thomson is geen ernstige misdaadvoorvalle aangemeld nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.