Werknemers kan só leer om geldsake te bestuur

2016-10-26 06:00
Die Gautengse maatskappy Avocado Vision bied ’n kursus vir maatskappye aan sodat hul werknemers kan leer om hul geldsake beter te bestuur. Hier is een van Avocado Vision se kenners, Lihadima Monahadi, tydens ’n onlangse kursus in Roodepoort.

Die Gautengse maatskappy Avocado Vision bied ’n kursus vir maatskappye aan sodat hul werknemers kan leer om hul geldsake beter te bestuur. Hier is een van Avocado Vision se kenners, Lihadima Monahadi, tydens ’n onlangse kursus in Roodepoort.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MET persoonlike banksaldo’s wat oor die land heen gereeld tot in die rooi sink, het ’n Suid-Afrikaanse maatskappy besluit om handjie by te sit om finansiële geletterdheid te bevorder.

Avocado Vision se nuwe program vir die bestuur van geldsake, Money fo’ Sho!, word nou kort voor die feesseisoen aangebied om werknemers te help om hul slegte finansiële gewoontes af te leer.

Dié program sal voor 1 Desember aan sowat 3 500 mense aangebied word.

Maatskappye kan werknemers, wat tussen R8 000 en R15 000 ’n maand verdien, inskryf om aan dié geborgde opleiding deel te neem. Op dié manier sal werknemers leer hoe om hul geldsake beter te bestuur en hoe om vir onvoorsiene onkoste te beplan.

Elke groep wat deelneem, moet uit tussen 25 en 32 mense bestaan. Die program word by die betrokke maatskappy aangebied.

Vir meer inligting en besprekings, kontak Thandiwe.Milubi@bts.com of bel 011 614 0206.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.