Die Lotto-kaartjie

2015-08-13 06:00

DIE volgende storie, wat baie mense reeds groot vermaak besorg het, was deel van Huisgenoot se “Lieg en Lagstories” wat in 2002 gepubliseer is. Die outeur was J.M. Smit. Die Fever publiseer dit ingeval daar lesers is wat dit nog nie gelees het nie.

Bettie Vermaak is ‘n ontvangsdame by ‘n versekerinsmaatskappy. Sy kom een Maandagaand van die werk af. Haar man groet. “En dit?” vra hy. Sy het toe ‘n mooi hangertjie om haar nek met ‘n knewel van ‘n diamant. “O,” antwoord sy, “ek en my baas het Lotto gespeel. Hy het vyf nommers reg gehad, maar ek het verloor. Toe koop hy vir my die hangertjie.” “Jy is gelukkig.” reageer haar man.

Die volgende Maandagaand kom sy by die huis, en weer kom haar man iets agter. “En dit?” Toe dra sy ‘n ring aan haar vinger met ‘n knewel van ‘n diamant. “O,” verduidelik sy, “ek en my baas het weer Lotto gespeel. Hy het vyf nommers en die bonusnommer gehad, maar ek het weer verloor, toe kry hy my jammer.” “Sjoe,” verklaar haar man, “maar jy is gelukkig!” Die volgende week is haar baas Kaap toe vir besigheid. En nee, daar is nie Lotto gespeel nie. Maar die volgende Maandagaand kom sy by die huis met ‘n splinternuwe Opel-motor. Haar man is weer verbaas. “En dit?” Sy verduidelik hulle het weer Lotto gespeel, sy het verloor, maar die baas het die Jackpot gewen. Toe koop hy vir haar die kar. “Dit moet ons vier!” jubel haar man, en hy bestel sommer ‘n wegneem-ete by die naaste Spur, sit ‘n bottel sjampanje op ys en draai haar badwater oop. Sit tot gekleurde kersies al op die bad se rand langs. Maar toe sy wil bad, roep sy hom. “En dit? Daar is net water in die bad om die bodem te bedek.” “Nee,” verduidelik haar man. “Ek is bang jou Lotto-kaartjie word nat.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.