Foute en erkentlikheid

2015-08-27 06:00

PAS nadat ons by die Suidkus arriveer het, vertel ‘n Engelsprekende persoon my van die drie r’s - “rust, relatives and rain”. Behalwe die roes is die ander twee deesdae maar min. Daar is ook drie ander r’s, nl respek vir jouself, respek vir jou medemens, en respek vir God. Respek word gegee en ontvang en hangende jou kultuur verdien. Een van die kenmerke van Afrikaanse mense was nog altyd dat hulle respekvol teenoor andere opgetree het. Natuurlik is daar die uitsondering wat jy in alle kulture vind, dat mense uit disrespek vir hulself ander afkraak, verkleineer en selfs God se naam rondgooi uit disrespek.

Respek is een van die kenmerke van ‘n Christen. Jesus Christus kon bv uit disrespek vir mense op wie die samelewing van Sy tyd neergesien het, vir Saggeus die tollenaar in Lukas 19 nes baie mense met minagting behandel het. Hy was immers ‘n volksverraaier. Tog behandel Jesus hom met respek deur saam met Saggeus te gaan eet. So het daar deur die sosiale kontak redding vir daardie huis gekom, sê die Skrifgedeelte.

Wie is jy en ek bereid om in navolging van Christus respekvol te behandel? Dalk die kliënt by die kasregister wat nie behoorlik kan tel nie en jou ophou, die bejaarde wat stadig bestuur, jou eggenoot wat ‘n rowwe dag gehad het, die persoon wat nie van jou kultuur is nie? Wie weet by hoeveel mense Jesus Christus dalk vandag sal tuisgaan, omdat jy Christus verpersoonlik het, deur jou respekvolle hantering van ander?

Byderwets en byderwoords?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.