Laerskool-redenaars handhaaf puik standaard

2015-11-04 06:00
Die top-presteerders van die redenaarskompetisie by die Primere Skool Suid-Natal (van links) Wilmare Labuschagne SNP (tweede plek), Charlize van Staden G (wenner), Me. E.E. Pieterse, wat die opening en verwelkoming behartig het,  en M.J. Groesbeek G,

Die top-presteerders van die redenaarskompetisie by die Primere Skool Suid-Natal (van links) Wilmare Labuschagne SNP (tweede plek), Charlize van Staden G (wenner), Me. E.E. Pieterse, wat die opening en verwelkoming behartig het,  en M.J. Groesbeek G,

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HIERDIE verslaggewer se gedagtes het op Donderdag verlede week baie ver in die verlede gaan kuier tydens ‘n genotvolle en insiggewende middag by die Primere Skool Suid-Natal. Die geleentheid was die Suidkus-streektak van die ATKV se senior redenaarskompetisie. Die rede vir die nostalgie was tweeledig … ’n gedagtereis ver terug na die vyftigerjare van die vorige eeu toe die uwe ook op ‘n verhoog in ‘n laerskool-redenaarskompetisie gestaan en praat het, maar so senuweeagtig en onbeholpe was dat dit die beoordeelaars glad nie beindruk het nie. So onbeindruk dat en van hulle (‘n dag of twee later) tereg opgemerk het indien die uwe eendag in die toekoms in die openbaar wil optree, daar nog baie werk voorle.

Benewens die gedagtereis, was daar ook die besef dat die groep van sestien kinders wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het, enersyds ‘n puik gehaltepeil gehandhaaf, en andersyds bewys het dat, indien hulle verteenwoordigend is van Afrikaanssprekende leerlinge elders, daar geen rede tot kommer oor die voortbestaan van die taal is nie. Die struikelblokke in die weg van onderrig in die taal, is natuurlik ‘n relevante en kontensieuse saak, maar dis ‘n gesprek vir ‘n ander dag.

Die peil was so hoog dat die punte van die top drie geskei is deur enkele persentasiepunte. Die woordvoerder van die beoordelaars, Dr. Mike Heaney, het in sy opsommingstoespraak die algemene sentiment verwoord van sowel die ander beoordelaars, die uwe en mev.
Colette Stander as mede-organiseerders Me. E.E. Pieterse, Me. B. Erasmus en Mnr. D. Mulder, dat die deelnemers besonder­ trots moet wees op hulself. Hulle was vol selfvertroue, het hul gekose temas temas goed beredeneer, en hoewel daar plek-plek ruimte vir verbetering was, was die algemene peil van so ‘n aard dat elkeen hom of haarself as ‘n wenner kan beskou.

Die drie top-presteerders was, 3. M.J. Groesbeek (Gr 6 Laerskool Gelofte, tema “As dit pap reen”) 2. (Wilmare Labuschagne Gr 6 Suid-Natal Primer, tema “Te veel hooi op jou vurk he”) en die wenner, Charlize­ van Staden (Gr 6 Laerskool Gelofte­, tema “Geld wat stom is”).

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.