Operasie Misdaadvry maak Suid-Afrika veilig

2015-10-08 06:00
Operasie Misdaadvry is deur 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringforums, ses gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye uitgevoer.-span
Foto: verskaf

Operasie Misdaadvry is deur 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringforums, ses gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye uitgevoer.-span Foto: verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AFRIFORUM het die afgelope na-week sowat 3 000 mense gekoördineer in die grootste gesamentlike gemeenskapsmisdaadbekampingsoperasie nóg in Suid-Afrika.

Operasie Misdaadvry is deur 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringforums, ses gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye uitgevoer. Op grondvlak het die Suid-Afrikaanse Polisiediens baie goeie samewerking gebied.

“Operasie Misdaadvry is ’n bewys dat gemeenskappe die vermoë het om hul-self te kan beveilig. Sigbare polisiëring is die sleutel tot sukses en misdaadvrye gebiede,” sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.

In totaal het bykans 130 strukture aan die operasie deelgeneem, wat herlei kan word tot 8 419 man-ure. Sowat 61 115km is tydens patrollies afgelê, en tesame met die aantal man-ure is die operasiewaarde ongeveer R500 000. Vyf-en-dertig mense is vir nie-ernstige misdrywe in hegtenis geneem.

“In die gebiede waar ons gepatrolleer het, is geen ernstige misdade gepleeg nie. Dit dui daarop dat die patrollies en gemeenskapsingryping suksesvol is,” sê Cameron.

Cameron het verduidelik dat soortgelyke inisiatiewe in die toekoms van stapel gestuur sal word om gemeenskappe op meer gereelde grondslag te beveilig. Die operasie vorm deel van AfriForum se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog.

Wessel Pretorius – die voorsitter van Margate AfriForum - bedank al die sekuriteits maatskappye en buutwagte wat deel geneem het aan hierdie baie suksesvolle patrollie. - Verskaf

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.