Trotse arrogansie se val is baie groot

2015-08-27 06:00

‘n NUWE positiewe bewustheid by alle nugterdenkende Suid-Afrikaners uit alle agtergronde is besig om te ontwikkel.

‘n Nuwe bestel, nie gegrond op ras en kleur nie, maar op die beginsels van ubuntu, integriteit en redelikheid.

Ons word gedring om die masker van ons oë af te neem en finaal wal te gooi teen breinspoeling dat:

• Die abnormale - moorde, geweld, korrupsie, nepotisme, beurtkrag, waterbesoedeling ens., die norm en nie die uitsondering is nie.

• Suid-Afrika, ‘n land wat die potensiaal het om met die beste lande ter wêreld mee te ding, verdien om die muishond (spot) van die wêreld te wees.

• Die “status quo” onveranderlik is, omdat die ANC “almagtig” is. Onthou trotse arrogansie se val is baie groot.

• Die Zumatiese ANC retoriek dat “apartheid” vir ewig Pa moet staan vir alles wat skeefloop.

Hierdie “modus operandi” is besig om by talle Suid Afrikaners ‘n verwoede aversie te ontketen. Gesonde logika dring ons om finaal standpunt in te neem en te besluit - Suid-Afrika sal nie in die smeltkroes van chaos ondergaan nie.

Ek ondersteunstem die ekonoom Dr Dawie Roodt - kom ons trek finaal ‘n lyn.

Hiermee ‘n vriendelike, dog uiters dringende beroep op elke Suid-Afrikaner in die algemeen en stemgeregtigdes van die Suidkus in die besonder - kom ons staan saam om mee te werk tot ‘n verandering in die regering.

President Zuma ag homself verhewe bo die reg en verkrag die grondwet met n “arrogante glimlag”.

Kom ons ontwaak uit die nagmerrie en werk saam om die demokratiese droom van 1994 te laat herleef.

Zuma en sy trawante kan by die stembus in 2016 ‘n terugslag ervaar wat momentum bring tot ‘n oorname in 2019.

Laat ons almal besluit om ‘n Suid-Afrika aan ons nageslag na te laat wat die naam “Reenboog nasie” regverdig. Kom ons ondersteun die DA om in 2019 in koalisie die regering oor te neem.

Ons sal (DV) in 2029 kan terugkyk op ‘n 10 jaar van ‘n gelukkige, florerende land - ‘n reënboog Suid-Afrika vir almal - gefundeer op die beginsels van vryheid, billikheid en geleentheid vir almal.

Tap Kruger

DA Raadslid

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
PARTNER CONTENT
INFOGRAPHIC: New thinking required for retirement

Everything we believe about retirement is fast becoming outdated.

PARTNER CONTENT
WATCH: How education can change a life

A university education gives students the chance to create a better future for themselves, their families and to opportunity achieve their dreams.

/News

Book flights

Compare, Book, Fly

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.