Die weg

2016-12-01 06:00

DAAR is altyd ‘n weg, is die woorde van die optimis. Ek sien geen ander weg nie, is die woorde van die een wat opgehou probeer het. Die woordjie “weg” word meesal in die gewone spreektaal verstaan as ‘n pad, die pad, dalk die kortpad of die doodloopstraat.

Jesus Christus het tweeduisend jaar gelede gesê dat die pad wat Hy kom aanwys het die enigste pad is wat lei na ‘n betekenisvolle verhouding met God toe. Daar was sekerlik tye deur die geskiedenis waar mense, juis ook gelowige mense, soms Sy woorde in twyfel getrek het. Die dissipels, verteenwoordig deur Tomas het seker ook gewonder of Sy weg nie ‘n doodloopstraat geword het nie. Veral toe Hy sterf aan die kruis en hulle Sy liggaam in grafdoeke weglê. Dit is seker menslik om so te dink.

Dalk sal dit help as ons in metafore of beelde dink as ons oor Jesus praat.

Jesus Christus is meer as net ‘n pad waarop ons loop om by die hemel te kom. Inderdaad het Hy deur Sy bloed die weg geopen na die Vaderhuis. Ons kan en behoort Hom op hierdie weg te volg. Om die Weg te volg behels egter meer as net ‘n bestemming. Om die Weg te volg, impliseer ‘n manier van lewe wat rigting gee aan ons lewens, ja aan die manier waarop ons elke dag leef. Dit raak die roete van ons hele lewe.

Dit raak die manier waarop ons praat, die manier waarop ons mense beïnvloed, die manier hoe ons ander behandel elke dag, die manier waarop ons ons kinders behandel, die manier waarop ons aanbid, die manier waarop ons ons tuin versorg.

Omdat hierdie Weg ‘n lewende persoon is, is daar ook ‘n lewende verkeer daarop. Jesus is dus nie maar net die weg waardeur ons na die hemel toe gaan nie, maar ook die weg waarop en waarlangs ons daagliks na ons Hemelse Vader toe gaan. Is ons toeganklik vir ander en wys ons lewens heen na die weg?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Partner Content
How data is changing investments

Technological disruption is rife in many spheres of business and given the quantity of data available, it’s no surprise that the way in which asset managers work is also changing fast.

Behind the sparkle

Alluring, beautiful and timeless - diamonds are some of the most sought after gems in the world and are a true testament of everlasting brilliance. Let us take you behind the sparkle to show you the history behind this coveted jewel.

/Sport
 

12 Cool cat facts

Here are some surprising things you may not know about your fascinating feline

 
 

Paws

Chocolate can be fatal for dogs
Spider-man star's adorable relationship with his dog
Do you know what you are feeding your dog?
Watch: Proof animals have souls
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.